Totius oor die charismatiese en pinksterleringe: (1) Die doop van Johannes, die Christelike doop en die doop van die Gees

TOTIUS OOR DIE CHARISMATIESE EN PINKSTERLERINGE (1) Die doop van Johannes, die Christelike doop en die doop van die Gees Inleiding Met die 'charismatiese herlewing' pogings wat die Angus Buchan beweging nou weer op die voorgrond geplaas het, is dit goed vir gereformeerde gelowiges om opnuut te ondersoek wat ons glo volgens die Skrif, veral... Continue Reading →

‘n Sabbat vir die land – Totius

'N SABBAT VIR DIE LAND deur Totius  "Om boer te wees is 'n hoë, goddelike roeping. Ter wille van die Here moet ons die aarde liefhê en dit liefderyk versorg. 'n Boer wat sy perd liefhet, sal dit nie ooreis nie." [Nota: In tye van reën én droogte in Suid-Afrika, plaas ek graag hierdie artikel van Totius... Continue Reading →

Kerkgeskiedenis kamp: 5 – 7 Februarie 2016

KERKGESKIEDENIS KAMP 5 - 7 FEBRUARIE AD 2016 Die Gereformeerde Kerke Carletonville en Bet-el bied saam 'n gesinskamp aan met die tema 'Kerkgeskiedenis'. Dit vind plaas by die Elandsfontein Kampterrein, net 'n paar kilometers buite Fochville. Ons beplan om as deel van die program (die Vrydag of Saterdag) 'n besoek in Potchefstroom af te lê waar... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑