Vir die wat in die Pretoria/Pietersburg/Kaapstad omgewing is, sien ondergenoemde konferensies Meer inligting: http://www.gracefellowship.co.za/shepherds Groete Slabbert _____________________________ Dear friends, We would like to inform you of events taking place during the second half of May - not to be missed! Augustine Bookroom will be hosting the book tables. Also find information about the excellent book,... Continue Reading →
Die Kanon vraagstuk
Dr. Michael Kruger (Reformed Theological Seminary) oor die kanonieke vraagstuk 10 Misconceptions About the NT Canon Neem ook kennis van dr. Kruger se boek oor die onderwerp: Canon Revisited: Establishing the Origins and Authority of the New Testament Books Hier is 'n kort skrywe oor die problematiek van die Kanon, aangesien veral die laaste 10 jaar... Continue Reading →
Kelkiewyn Jg.5 nr.1 – Christus se Kerk is positief
Kan hier afgelaai word: Kelkiewyn Jaargang 5 nr.1 - Christus se Kerk is positief Kelkiewyn - Gereformeerde Toerustingsblad Jaargang 5 nr.1 - Christus se kerk is positief! Gratis Beskikbaar. Die kerk is beslis nie die gebou waar ons vergader nie, dis ook nie een of ander menslike instelling soos ‘n besigheid of maatskappy nie, maar... Continue Reading →
Die missionêre Omkeerstrategie en ‘n kerklike minderwaardigheidsgevoel
Die missionêre Omkeerstrategie en 'n kerklike minderwaardigheidsgevoel Die GKSA is nou in besinningtyd oor die Omkeerstrategie wat aanvaar is in Januarie 2012 deur die algemene sinode. In die Omkeerstrategie word onder andere vermeld: "2.2 Die Here het die Algemene Sinode gelei om die missionêre roeping van die Kerke op die voorgrond te stel. Die Sinode... Continue Reading →
Die GKSA en PCA se ekumeniese eenheid en Strategiese Planne
Tydens die GKSA sinode 2012 (Agenda 16.5, bl.88) is volle ekumeniese bande gesluit met die PCA (Presbyterian Church in America). Hier is 'n deel van hul geskiedenis: "Organized at a constitutional assembly in December 1973, this church was first known as the National Presbyterian Church but changed its name in 1974 to Presbyterian Church in... Continue Reading →
GKSA sinode 2012: AD 11 Januarie
18h00: vergadering gaan afsluit vir die dag, al die afgevaardiges gaan nou saam die rektor eet. Die voorsitter wys daarop dat die lang reses was vanweë drie ordevoorstelle wat ingekom het hoe om al die VIDA sake saam te hanteer more. Tans word daaraan gewerk om te poog om een ordevoorstel more-oggend vir die vergadering voor... Continue Reading →
GKSA sinode 2012 – VIDA
Tydens die volgende paar dae gaan 5 beswaarskrifte dien aangaande VIDA, een ten gunste daarvan dat die besluit oor die vrou in die diakenamp herroep word, en vier dat 2009 se besluit teen die vrou in die dienste van predikant en ouderling herroep word, d.w.s. dat die vrou in alle besondere dienste toegelaat word. Dit... Continue Reading →
GKSA QUO VADIS ? AD 8-13 Januarie 2012
“Ek bely nie Christus nie - as ek met die hardste stem en die suiwerste verklaring elke deel van die waarheid van God verkondig, behalwe daardie klein puntjie waar die wêreld en die Duiwel huidiglik aanval - ongeag hoe kragtig ek Christus mag verkondig. Daar waar die aanval is, daar word die lojaliteit van die soldaat bewys, en, om standvastig... Continue Reading →
GKSA sinode 2012: DIE GKSA EN DIE SARK/WRK
Die aanvullende agenda art.16.23 (bl.483) se rapport se aanbeveling is dat die GKSA aansoek moet doen vir 'volle lidmaatskap'. Lees asb hul rapport (2 en half bladsye lank). Hier is my opmerkings daaroor: a. 1.5.3.2 word heeltemal weerspreek deur 1.5.3.6 en 1.6.2.2, hoe kan aan die eenkant beweer word die SARK het nie meer 'politieke kleure'... Continue Reading →
Diplomatieke of getroue kerkvergaderings ?
Ek het nog altyd verstaan dat die doel van meerdere vergaderinge is om mekaar as plaaslike kerke te help om plaaslik kerk van Christus te wees volgens Skrif en belydenis, en om so die eenheid in leer, diens en tug (kerkregering) te koester en te bevorder. Die teenoorgestelde is ongelukkig die werklikheid wat ons beleef.... Continue Reading →