Boekbespreking: Opgestaan – deel 1

Boekbespreking: Opgestaan: Studente se stryd om geloof by Tukkies in die jare 2001-2006, deur Ferdie Mulder. Opgestaan Publikasies: Cambridge, England. 2011. 343bl. Hier verkrygbaar. 'n Paar aanhalings om mee te begin: “. . .  Jesus het daarom nie letterlik uit die dood opgestaan nie, bevind die radikale historiese metode . . .  Hulle [die NH]... Continue Reading →

Woordoordenking: 1 Kor.14:20

'n Kinderlike of kinderagtige geloof ? "Broeders, moenie kinders wees in die verstand nie, maar wees kinders in die boosheid en volwassenes in die verstand" (1 Kor.14:20). As 'n mens baie gelowiges daarop wys dat elke Christen 'n teoloog behoort te wees (Ps.1:2; Joh.17:3), dan word daar gewoonlik geantwoord met Matt.18:3 waar Christus leer dat ons "soos... Continue Reading →

Die Kelkiewyn Junie 2011 – Katkisasie

Vorige uitgawe: Die Kelkiewyn Jaargang 4 - nr.1 Tema: Hedendaagse verwarring oor waardes vir vroue Die Kelkiewyn Jaargang 4 - nr.2 Huidige tema: Verbondsonderrig - Katkisasie - Sondagskool (Junie 2011) Hier is die inleiding en redaksioneel geskryf deur ds. Niel Prinsloo: Sommige van ons noem dit Sondagskool ander katkisasie, en nog ander verbondsonderrig. Wat jy... Continue Reading →

Woordoordenking: Haggai 1:8,9

Haggai 1:8,9  Klim op die berg en bring hout aan en bou die huis; dan sal Ek 'n welgevalle daaraan hê en My verheerlik, sê die HERE. 9 Julle het uitgesien na baie, en kyk, dit het min geword; en julle het dit in die huis gebring, maar Ek het dit weggeblaas. Waarom? spreek die... Continue Reading →

Verskillende verklarings oor seksualiteit en VIDA

Verskillende verklarings oor seksualiteit en VIDA Sien die volgende verklarings aangaande seksualiteit en VIDA kwessies, soos saamgevat op die Presbyterian Weekly News blog van 22 Junie 2011: [1] Free Church of Scotland (Continuing) Makes Statement on Sexuality Press Release – 15/06/11 The Free Church of Scotland (Continuing) have authorised the release of a statement affirming and... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑