Skrifoordenkings en Bybel leesplanne vir 2016

1. Skrifoordenkings Vir die wat belangstel, ek stuur daagliks per epos Skrifoordenkings uit (as u wil inteken (stuur ‘n boodskap na proregno@gmail.com met die subject ‘Skrifoordenkings’): a. Afrikaanse Skrifoordenkings van ds MJ Booyens oor die lewe uit die geloof. In 2016 doen ons die eerste van 'n reeks van drie: Deur die geloof (Hebreërs 11): Gesprekke oor die geloof... Continue Reading →

GELOFTEDAG 2015: ELANDSFONTEIN GELOFTEFEES

ELANDSFONTEIN GELOFTEFEES 16 DESEMBER AD 2015 PROGRAM 10:00:   OPENING & VERWELKOMING – ds. Slabbert Le Cornu               Psalmsang 10:15    GELOFTEDIENS, ds Cobus Rossouw               LEES VAN GELOFTE (na die diens)  11:15:   Boeretroos en Tee  11:45:  Samesang onder leiding van Karel Marais 12:15:  GELOFTE VERTELLING, Francois van Deventer 13:00  Afsluiting:... Continue Reading →

MEDIAVERKLARING: NG EN GEREFORMEERDE KERKE

MEDIAVERKLARING: NG EN GEREFORMEERDE KERKE 16 November 2015 Die afgevaardigdes van die NG Kerk en die Gereformeerde Kerke het vanoggend in Pretoria vergader. Dit was die eerste vergadering sedert die Memorandum van ooreenkoms  vroeër vanjaar deur albei kerke se Algemene Sinodes goedgekeur is. Verskeie sake is bespreek, waaronder gesamentlike deelname aan die 500-jarige viering van... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑