ELANDSFONTEIN GELOFTEFEES
16 DESEMBER AD 2015
PROGRAM
10:00: OPENING & VERWELKOMING – ds. Slabbert Le Cornu
Psalmsang
10:15 GELOFTEDIENS, ds Cobus Rossouw
LEES VAN GELOFTE (na die diens)
11:15: Boeretroos en Tee
11:45: Samesang onder leiding van Karel Marais
12:15: GELOFTE VERTELLING, Francois van Deventer
13:00 Afsluiting: Die Stem van Suid-Afrika
13:05 Verkiesing van Geloftekomitee vir 2016
13:10 Bedankings
13:15 Tafelgebed: Ds JC Buys
13:20: Bring en braai
NB: BRING ASB PSALMBOEKE SAAM VIR DIE PSALMSANG !
(Daar sal ‘n kollekte gehou word om die kostes van ons geloftefees te help dek. Baie dankie)
PLEK: Die plaas van Trevor en Elsa Smith (by die kruising van die R500 en R54 paaie [Potch/Vereniging paaie], suid van Fochville). Kontaknommers vir padaanwysings: 082 785 9410 of 073 552 3644.
Verdere navrae: 018 787 5444 of 082 770 2669.
Leave a Reply