Posted by: proregno | February 24, 2016
Vereniging vir Sending onder Duitssprekendes

VERENIGING VAN SENDING ONDER DUITSSPREKENDES
Ek plaas graag ‘n kennisgewing van die VSOD se nuusbrief hier vir almal wat meer inligting daaroor soek en dit graag wil ondersteun:
Die begin van kommunikasie van die VSOD |
|
|
|
|
Die eerste nuusbrief:
Hierdie nuusbrief wil ons gebruik as ‘n
belangrike kommunikasiemiddel
met lede van die VSOD en ander
ondersteuners van sending in Duitsland.
|
|
U kan op die volgende skakels klik om meer te wete te kom van die RTS: |
|
|
|
|
Gebruik hierdie skakel ook as u wil sien hoe goed dit met dr. d’Assonville gaan. U kan agteroor sit en weer vir ‘n slag sy stem hoor.
Luister na die opening by die RTS waargeneem deur deur dr. Bernhard Kaiser (prof. in dogmatiek, geref. fakulteit in Komarno, Slowakye). Die opname kan u hier sien.
Hy gaan klasse in Dogmatiek in die komende semester aanbied. |
Op die webblad kan u die blog volg van die RTS. Daar is vele interessante skakels om te volg.
In die regterkant sal u ‘n Engelse en Amerikaanse skakel sien. Ons hoop om eersdaags ‘n skakel vir Afrikaans te hê. |
|
Ons het tans 65 kontakte op hierdie poslys.
Help ons om dié nuusbrief verder te versprei.
Enige een kan op die poslys kom. |
|
|
|
|
|
|
|
|
Like this:
Like Loading...
Related
Leave a Reply