Die opskrif is een van die beskrywings wat dr. John MacArthur gee van die kultus figuur, Joel Osteen, in 'n lesing met die titel "Becoming a better You'. So paar jaar gelede was een van Joel Osteen se boeke ('Jou beste lewe nou! - 7 stappe om jou volle potensiaal te bereik) nog van die beste verkopers in Christelike... Continue Reading →
Die Christus-openbaring in Markus 1:1-13
Die Christus-openbaring in Markus 1:1-13 ds. Cobus Rossouw, Gereformeerde Kerk Daspoort 1. Mark 1:1-3 In Mark 1:1 hoor ons van: “Die begin van die evangelie van Jesus Christus, die Seun van God.” Evangelie is nuus, goeie-nuus, wat jou bly maak. Wanneer Markus egter goeie-nuus vertel, dan is dit nie sommer enige-goeie nuus nie. Nee, die... Continue Reading →
Die einde van die wêreld ?
Dit is niks nuuts nie, dit gebeur deur al die eeue, dat daar 'profete' opstaan en meen dat hul nou presies vir ons kan sê wanneer Christus se wederkoms is. Hier is 'n boek wat die geskiedenis van eindtyd histeria beskryf tot en met die einde van die jaar 2000: The Last Days Are Here Again:... Continue Reading →
Pro Regno boekrak: 2011-02-15
1. Vertaalprojek: Saved by Grace – A Study of the Five Points of Calvinism, prof. Ronald Cammenga & rev. Ronald Hanko (Grandville, MI: RFPA, 2002) Benodig: ‘n persoon wat kan help met die taalkundige versorging van die vertaling van hierdie boek, sien die inligting hier onder. Daar is nie veel boeke in Afrikaans beskikbaar... Continue Reading →
In die nuus: 2011-02-12
1. GENESIS ‘N MITE – TT CLOETE Die bekende Afrikaanse digter en skrywer, TT Cloete (wat ook verantwoordelik was vir die Nuwe Psalmomdigting vir Afrikaanse kerke, waaronder hy beweer het dat Ps.110 nie Messiaans is nie), beweer dat die skeppingsgeskiedenis van Genesis 1 ‘n mite is. Hy glo in teïstiese evolusie en dat die skeppingsproses voortduur. In ‘n onderhoud... Continue Reading →
Pro Regno Boekrak: 2011-02-10
Neem kennis van die volgende nuwe publikasies: 1. Genesis en teologie: ‘n Antwoord op Nico Vorster se siening van Genesis 1-3 as polemiese teologie, dr. HG Stoker Hierdie artikel verskyn in volume 46 (3&4) 2010 van die TCW (Tydskrif vir Christelike Wetenskap, bl. 213-236), en is by die VCHO beskikbaar. Met die toestemming van die TCW... Continue Reading →
Dans en Kleredrag
1. Liturgiese dans Ek kry deesdae allerlei advertensies vir 'liturgiese dans en drama' programme/klasse wat verskillende kerke, selfs tuisskoolgroepe, aanbied. Dit het my laat soek na bronne oor die onderwerp, veral uit 'n christelik-bybelse perspektief. Die bronne is baie skaars, inteendeel, ek weet van geen bronne wat die onderwerp krities uit 'n bybelse perspektief aanspreek nie,... Continue Reading →
Greenville Presbiteriaanse Teologiese Kweekskool (GPTS)
Greenville Presbiteriaanse Teologiese Kweekskool (GPTS) Louis Cloete[1] Dit is `n merkwaardige gebeurtenis wanneer `n man deur God geroep word om te preek. Dit is die begin van`n reeks gebeure wat daardie man vorm om `n boodskapper van God te wees. Om Sy evangelie aan die wêreld te verkondig moet daardie man se gawes ontwikkel word.... Continue Reading →
Die Pinkstergebeure en VIDA
Die Pinkstergebeure en VIDA[1] Inleidend In die debat oor die vrou in die besondere ampte, moet ‘n mens versigtig wees om vanuit beskrywende gedeeltes in die Skrif voorskriftelike of leerstellige afleidings te maak. Daar moet veral gefokus word op gedeeltes soos 1 Kor.14:34-40 en 1 Tim.2:11-15 wat die onderwerp deur direkte bevele die duidelikste aanspreek.... Continue Reading →
Die FCS en die Psalms
In November 2010 het die Free Church of Scotland besluit om weg te beweeg van die sing van Psalms alleen ('Exclusive Psalmody'), deur die sing van Gesange toe te laat aan die vryheid van die gemeentes. Rev. Kenneth Stewart van die Dowanvale Free Church of Scotland het 'n repliek geskryf op hierdie besluit waarin hy... Continue Reading →