PRO REGNO BOEKE VERKOPE: 24 Oktober 2024

PRO REGNO BOEKE VERKOPE:

24 OKTOBER 2024 

ADMIN REëLINGS  (vir aanlyn aankope)

1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb.

2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is.

3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos word is dit op u eie risiko. LET WEL: ek pos net deur Courier Guy (minimum bedrag: R140 per pakkie). Pryse hier onder sluit nie posgeld in nie, en moet dus nog by bereken word.

4) Elke opvolgende boeklys vervang die vorige boeklyste en pryse. LET WEL: fotos word nie opgedateer nie, so doen eers navraag of boeke nog beskikbaar is. Ek dateer ook die laaste boeklys op soos boeke verkoop word of daar boeke bykom, so maak seker of die boeke nog beskikbaar is voordat u bestel, dankie.  Fotos en boeke beskikbaar stem nie altyd ooreen nie.

5) Hier is die rekening vir inbetaling, asook kontak besonderhede:

S. Le Cornu

Absa tjek nr. 01095190673

Takkode: 632005

Verwysing: u voorletters en van

Kontakbesonderhede

Slabbert Le Cornu

Selnr. 082 770 2669

E-pos: proregno@gmail.com

Prosedure om te volg vir boek aankope:

1 Stuur u lys van boeke wat u wil aankoop na bogenoemde kontakbesonderhede (e-pos of whatsapp).

2 Ek sal laat weet wat beskikbaar is en die spesifieke bedrag wat inbetaal moet word, laat weet ook of u boeke gaan kry in Carletonville, Potch of Pretoria, en of dit bv. per Postnet of Courier Guy gepos moet word.

3 Sodra ek u inbetaling ontvang het, is die boeke u s’n.

PRO REGNO BOEKE VERKOPE: 24 OKTOBER 2024

R150; R150; R100; R300

 

R100; R100; R70

 

R50-00; verkoop; R100

 

R70-00; R80-00; R70-00; R50-00; R50-00; R80-00

 

R70-00; R80-00; R50-00; R70-00; R50-00

OUER boeklyste MET ‘N PAAR PRYSE WAT AFGEMERK IS (let wel, sommige boeke op foto’s reeds verkoop, doen eers navrae oor of boeke nog beskikbaar is, dankie):

Inhoud:

– Bybels

– Stel van 3 boeke

– Geskiedenisboeke

– Bybelstudie hulpmiddels

– Afrikaanse boeke

– Totius stel

– Engelse kommentare

– Engelse boeke (1-4)

– Nederlandse stel oor etiek

– Ouer Pro Regno boekelyste

LET WEL: doen navraag oor enige van die boeke hier onder direk per whatsapp (082 770 2669), dan sal ek meer inligting stuur:

BYBELS

VLNR (van links na regs): Verklarende Bybel R200; Grootdruk 2020-vertaling, R250-00; verkoop; OAV 1933-vertaling, R200; verkoop; OAV sakbybel (duimindeks) R100. 

STEL VAN 3 BOEKE

VLNR: R200; R200; R200

Spesiale aanbieding: neem x3 saam = R500. 

GESKIEDENIS BOEKE

VLNR: Africana versamelstuk, hardeband koffietafel boek met prente van die Afrikanergeskiedenis, R300; Krygsmanne, R100; Paul Kruger geskrifte, R200

Spesiale aanbieding: x3 boeke saam = R500-00

BYBELSTUDIE HULPMIDDELS

VLNR: R200-00; R100; R200

Spesiale aanbieding: x3 saam = R400

AFRIKAANSE BOEKE

VLNR: Dirk Postma, GCP vd Vyver R90; Dwaasheid om te Preek, VE d’Assonville R40; HK verklaring, Klaas van Wyk de Vries R50; Dogmatiek, JA Heyns R130; Nuwe mens onderweg – tien gebooie verklaring, JA Heyns R50

Die 5 boeke saamkoop: R250-00

CALVYN VIR VANDAG: 365 OORDENKINGS

R120-00

TOTIUS SE VERSAMELDE WERKE

VOLLEDIGE STEL, dus 11 dele: R800 
(Los dele is beskikbaar teen R100 per boek)

ENGELSE KOMMENTARE

VLNR: John commentary B Lindars, R100; Grosheide Commenary on Galatians R130; Philipians commentary by Hendriksen R130; Hendriksen: R130 (Ephesians); More than Conquerors commentary on Revelation, Hendriksen R100

Spesiale aanbieding: R400-00 as die vyf boeke saamgekoop word.  

ENGELSE BOEKE (1)

VLNR: R100; R150; R80; R80; R150

ENGELS BOEKE (2)

VLNR: R100; R100; R80; R150; R200

ENGELSE BOEKE (3)

VLNR: Karl Barth’s Dogmatics on the Word of God, 2 vol R150 each; Life of Andrew Murray, J. Du Plessis R100; NT Introduction, Harrison R80; Ancient Israel, De Vaux R70

Spesiale aanbieding: R400-00 as die vyf boeke saamgekoop word.

NEDERLANDSE STEL OOR ETIEK

X13 boeke (kort nr. 12): R300-00

OU PRO REGNO BOEKLYSTE 

LET WEL, doen a) eers navraag of enige van hierdie ouer boeke nog in voorraad is, en b) wat die nuutste pryse is (pryse verander heeltyd), dankie:

Pro Regno boekverkope lyste 

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑