PRO REGNO BOEKE UITVERKOPING:
28-30 NOVEMBER 2024
(TUSSEN 30% EN 50% AFSLAG)

ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope)
1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb.
2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is.
3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos word is dit op u eie risiko. LET WEL: ek pos net deur Courier Guy (minimum bedrag: R140 per pakkie). Pryse hier onder sluit nie posgeld in nie, en moet dus nog by bereken word.
4) Elke opvolgende boeklys vervang die vorige boeklyste en pryse. LET WEL: fotos word nie opgedateer nie, so doen eers navraag of boeke nog beskikbaar is. Ek dateer ook die laaste boeklys op soos boeke verkoop word of daar boeke bykom, so maak seker of die boeke nog beskikbaar is voordat u bestel, dankie. Fotos en boeke beskikbaar stem nie altyd ooreen nie.
5) Hier is die rekening vir inbetaling, asook kontak besonderhede:
S. Le Cornu
Absa tjek nr. 01095190673
Takkode: 632005
Verwysing: u voorletters en van
Kontakbesonderhede
Slabbert Le Cornu
Selnr. 082 770 2669
E-pos: proregno@gmail.com
Prosedure om te volg vir boek aankope:
1 Stuur u lys van boeke wat u wil aankoop na bogenoemde kontakbesonderhede (e-pos of whatsapp).
2 Ek sal laat weet wat beskikbaar is en die spesifieke bedrag wat inbetaal moet word, laat weet ook of u boeke gaan kry in Carletonville, Potch of Pretoria, en of dit bv. per Postnet of Courier Guy gepos moet word.
3 Sodra ek u inbetaling ontvang het, is die boeke u s’n.

PRO REGNO BOEKE UITVERKOPING:
28-30 NOVEMBER 2024
(TUSSEN 30% EN 50% AFSLAG)
LET WEL: Sekere boeke op die foto’s is REEDS verkoop, so doen eers navrae of boeke nog in voorraad is! Kyk na die pryse wat deurstreep is, dit is die boeke wat reeds verkoop is
50% AFSLAG:

R150; R150; R100 R300
50% AFSLAG:

R100; R100; R70
50% AFSLAG:

R60-00; verkoop; R120
50% AFSLAG:

R70-00; R80-00; R70-00; R50-00; R50-00; R80-00
50% AFSLAG:

R70-00; R80-00; R50-00; R70-00; R50-00
OUER boeklyste:
Inhoud:
– Bybels
– Stel van 3 boeke
– Geskiedenisboeke
– Bybelstudie hulpmiddels
– Afrikaanse boeke
– Totius stel
– Engelse kommentare
– Engelse boeke (1-4)
– Nederlandse stel oor etiek
– Ouer Pro Regno boekelyste
LET WEL: doen navraag oor enige van die boeke hier onder direk per whatsapp (082 770 2669), dan sal ek meer inligting stuur:
BYBELS: 50% AFSLAG

VLNR (van links na regs): Verklarende Bybel R200; Grootdruk 2020-vertaling, R250-00; verkoop; OAV 1933-vertaling, R200; verkoop; OAV sakbybel
STEL VAN 3 BOEKE: 50% AFSLAG
VLNR: R200; R200; R200
DR WILLIE MARAIS BOEKE: 50% AFSLAG

(Oordenkings oor Josef se lewe) R80-00; (Verklaring van die Tien Gebooie) R100-00; R80-00
GESKIEDENIS BOEKE: 50% AFSLAG

VLNR: Africana versamelstuk, hardeband koffietafel boek met prente van die Afrikanergeskiedenis, R300; Krygsmanne, R100; Paul Kruger geskrifte, R200
BYBELSTUDIE HULPMIDDELS: 50% AFSLAG

VLNR: R200-00; R100; R200
AFRIKAANSE BOEKE: 50% AFSLAG

VLNR: Dirk Postma, GCP vd Vyver R90; Dwaasheid om te Preek, VE d’Assonville R40; HK verklaring, Klaas van Wyk de Vries R50; Dogmatiek, JA Heyns R130; Nuwe mens onderweg – tien gebooie verklaring, JA Heyns R50
CALVYN VIR VANDAG: 365 OORDENKINGS: 30% AFSLAG

R120-00
TOTIUS SE VERSAMELDE WERKE: 30% AFSLAG

VOLLEDIGE STEL, dus 11 dele: R800
(Los dele is beskikbaar teen R100 per boek)
ENGELSE KOMMENTARE: 50% AFSLAG

VLNR: John commentary B Lindars, R100; Grosheide Commenary on Galatians R130; Philipians commentary by Hendriksen R130; Hendriksen: R130 (Ephesians); More than Conquerors commentary on Revelation, Hendriksen R100
ENGELSE BOEKE (1) 50% AFSLAG

VLNR: R100; R150; R80; R80; R150
ENGELS BOEKE (2) 50% AFSLAG

VLNR: R100; R100; R80; R150; R200
ENGELSE BOEKE (3) 50% AFSLAG

VLNR: Karl Barth’s Dogmatics on the Word of God, 2 vol R150 each; Life of Andrew Murray, J. Du Plessis R100; NT Introduction, Harrison R80; Ancient Israel, De Vaux R70
Spesiale aanbieding: R400-00 as die vyf boeke saamgekoop word.
NEDERLANDSE STEL OOR ETIEK 50% AFSLAG

X13 boeke (kort nr. 12): R300-00
OU PRO REGNO BOEKLYSTE
(Indien daar boeke is op hierdie ou lyste wat ook in bogonoemde lys, dan geld bogenoemde lys se prys met of 30% of 50% afslag)
LET WEL, doen a) eers navraag of enige van hierdie ouer boeke nog in voorraad is, en b) wat die nuutste pryse is (pryse verander heeltyd), dankie:
Leave a comment