IN U LIG KONFERENSIE 2025: LESINGS BESKIKBAAR (TEMA: Kerk van Christus wees in die 21ste eeu!)

IN U LIG KONFERENSIE 2025: LESINGS BESKIKBAAR

TEMA: Kerk van Christus wees in die 21ste eeu!

“En Ek sê ook vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my gemeente bou, en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie.” (Matt. 16:18)

Datum plaasgevind: Saterdag, 1 Februarie DV 2025
Plek: h/v Topaz- en Pewter plek, Carletonville (Kaolinstraat 157)

OORSIG: die sprekers het in die lig van die tema, onder andere die volgende vrae en sake aangeraak: ons roeping as plaaslike kerk & kerkverband wees in die 21ste eeu. Ons wil saam besin oor vrae soos: Is die kerk ‘n opsionele ekstra? Kerke loop leeg. Hoekom? Wat is die roeping van die kerk? Is daar nog die brandende begeerte om kerk te wees?Wil ons nog kerk wees? Kerk en Christus. Wat is die verband? Hoe verstaan jy kerk?, ens.

Met groot dank aan Francois van Deventer (GK Wonderboompoort), wat vir ons die lesings opgeneem het en aanlyn beskikbaar gestel het:

NOTA: Kliek op die strepies met pyltjie hierbo aan die bokant van die video, om die inleiding, x4 lesings en bespreking tydens die konferensie te sien en te luister.

Want by U is die fontein van die lewe; in u lig sien ons die lig.” (Ps. 36:10)

VERDERE NAVRAE: Slabbert Le Cornu

082 770 2669 of proregno@gmail.com

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑