Engelse oordenkings:
Sien veral die ‘devotionals’ van Sinclair Ferguson en RC Sproul (vanuit Romeine)
JC Ryle: Our Great Redeemer
(ek is besig om deur hierdie oordenkings te lees, en kan dit baie sterk aanbeveel, die skrywer het ‘n wonderlike gawe om kort en kragtig die Woord te leer en toe te pas op baie onderwerpe van ons geloof. CUM boeke verkoop nou die sagteband weergawe, vir R212-50 (sien ook sy ‘Holiness’ boek, ook by CUM Boeke beskikbaar). Sien ook Ryle se Expository Thoughts on the Gospels, wat ook kosbare Skrifuitleg en lering is vir individue en gesinne. Dit is jammer dat nog niks van sy kosbare werke in Afrikaans vertaal is nie.)
Jay Adams: Day by Day, Along the Way
(nota 1: die boeke kan ook aanlyn gesoek word in eboek formaat by o.a. Kindle (Amazon) en Logos.)
(nota 2: luister gerus na die daaglikse oordenkings ook aanlyn van Sinclair Ferguson, Things Unseen, beskikbaar op verskillende platvorms, o.a. Ligonier, Spotify, YouTube, ens.)
______________________________________
Bybel leesplanne:
Hier kan u ook verskillende Bybel leesplanne kry: Bible Reading Plans for 2026
“Open my oë, dat ek kan sien die wonders uit U wet.” – Ps.119:18.
Groete en seën toegebid in Christus, vir die nuwejaar.
Slabbert Le Cornu
(Vir enige vrywilllige donasies aan Pro Regno bediening, sien HIER. Dit sal baie waardeer word!)

Leave a comment