Vertaling van Nadere Reformasie preke

‘n Nederlands calvinistiese broer wat in Suid-Afrika woon, is opsoek na ‘n persoon wat nederlandse preke, spesifiek uit die tyd van die Nadere Reformasie (1600-1800), kan vertaal in Afrikaans.  Dit sal goed wees as ons Afrikaanse volk weer aan hierdie tydperk en preke blootgestel word, omdat dit juis deel was van die geestelike stof waaruit ons gereformeerde vaders gelewe het in die 16de tot die 19de eeu.  As iemand belangstel om hierdie taak te verrig, kan hul my hier kontak asb. Dankie

Hier is ‘n voorbeeld van een so preek:

Zo Hij vertoeft, verbeidt Hem; want Hij zal gewisselijk komen,  Hij zal niet achterblijven – Korte predikatie over Habakuk 2:3b, Bernardus Smytegelt (1665-1739)

https://proregno.com/wp-content/uploads/2010/12/smytegelt-habakuk-2-3b.pdf

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑