PACTUM INSTITUTE LESING: KONINKRYK EN BELYDENIS

Daar word ook veral gefokus op Ursinus se verklaring by HK Sondag 48

Sondag 48

123 Vraag: Wat is die tweede bede?
Antwoord: Laat u koninkryk kom. Dit is: Regeer ons so deur u Woord en Gees dat ons ons hoe langer hoe meer aan U onderwerp (a). Bewaar u kerk en laat dit groei (b). Vernietig die werke van die duiwel, elke mag wat teen U opstaan, en alle kwaadwillige planne wat teen u heilige Woord bedink word (c), totdat die volkomenheid van u ryk kom (d), waarin U alles in almal sal wees (e).  (a) Ps 143:10; 119:5; Matt 6:33. (b) Ps 51:20; 112:6. (c) 1 Joh 3:8; Rom 16:20. (d) Op 22:20; Rom 8:22, 23. (e) 1 Kor 15:28.

Die lesing is hier beskikbaar: Luister en leer saam hier:

Die skyfies van die aanbieding kan hier gelees word: Koninkryk en Belydenis

Ander koninkryk artikels op Pro Regno: Die koninkryk van God

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑