HGS-reeks: kennisgewing

Huwelik en Gesin in die Skrif, ds MJ Booyens

Geagte lesers,

Ek gaan nie in die toekoms die verskillende oordenkings van hierdie boek van ds. Booyens hier plaas nie.  Dit is elke keer groot tegniese werk om dit oor te plaas na wordpress, met al die veranderings wat aangebring moet word, en ek meen die tyd wat ek daaraan spandeer is nie die moeite werd nie.

Die boek is reeds beskikbaar in PDF vorm, so elke leser wat dit wil gebruik kan op die boonste skakel klik en het dan die hele boek beskikbaar.

Pro Regno groete

Slabbert

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑