KENNISGEWING: GKSA Algemene sinode 2023 whatsapp groep

KENNISGEWING: GKSA Algemene sinode 2023 whatsapp groep

Ek gaan ‘n whatsapp groep begin waarin ek gebeure, besluite en inligting oor die GKSA se algemene sinode (DV, 31 Januarie en verder) gaan deurgee, asook my eie menings en opmerkings.

LET WEL: ek is nie ‘n amptelike woordvoerder vir die amptelike besluite nie, hou die amptelike terugvoer dop wat op GKSA webblad en ander kanale deurgegee word deur die sinode self.

Die sinode whatsapp groep gaan ook nie vir bespreking en opmerkings oop wees nie.

Stuur vir my (0827702669) u naam, gemeente naam, as u die inligting wil ontvang.

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑