PRO REGNO BOEKE:
8 FEBRUARIE 2025

ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope)
1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb.
2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is.
3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos word is dit op u eie risiko. LET WEL: ek pos net deur Courier Guy (minimum bedrag: R140 per pakkie). Pryse hier onder sluit nie posgeld in nie, en moet dus nog by bereken word.
4) Elke opvolgende boeklys vervang die vorige boeklyste en pryse. LET WEL: fotos word nie opgedateer nie, so doen eers navraag of boeke nog beskikbaar is. Ek dateer ook die laaste boeklys op soos boeke verkoop word of daar boeke bykom, so maak seker of die boeke nog beskikbaar is voordat u bestel, dankie. Fotos en boeke beskikbaar stem nie altyd ooreen nie.
5) Hier is die rekening vir inbetaling, asook kontak besonderhede:
S. Le Cornu
Absa tjek nr. 01095190673
Takkode: 632005
Verwysing: u voorletters en van
Kontakbesonderhede
Slabbert Le Cornu
Selnr. 082 770 2669
E-pos: proregno@gmail.com
Prosedure om te volg vir boek aankope:
1 Stuur u lys van boeke wat u wil aankoop na bogenoemde kontakbesonderhede (e-pos of whatsapp).
2 Ek sal laat weet wat beskikbaar is en die spesifieke bedrag wat inbetaal moet word, laat weet ook of u boeke gaan kry in Carletonville, Potch of Pretoria, en of dit bv. per Postnet of Courier Guy gepos moet word.
3 Sodra ek u inbetaling ontvang het, is die boeke u s’n.
_________________________________


REGSINNIGE JFB KOMMENTAAR (UNABRIDGED, 6 VOLUMES)
MET BEIDE TEKS EN VERKLARINGSNOTAS: R500


PULPIT COMMENTARY SET, 47 VOLUMES: VERKOOP!


EXPOSITOR’S COMMENTARY SET, 5 VOLUMES (ONVOLLEDIG, KORT X1 BOEK): R400


MATTHEW HENRY VOLLEDIGE KOMMENTAAR STEL, IN NEDERLANDS, 8 DELE: R300

R100; R50; R100

R150; R500 (2020 VERTALING groot druk); R80

R80 (die Geloofsleer deel is deur ds. SJ vd Walt, goeie ‘kleine dogmatiek’ vir katkisasie doeleindes); R100, meer inligting oor hierdie boek hier:
WAARHEID WOENSDAG LESING: Laat U Koninkryk kom: Teonomie of Two Kingdoms?

R50-00; R20-00; R50-00
Meer inligting oor bogenoemde boekies:
Totius: Genade, alles, Genade
Bavinck: Welsprekenheid
Doopsformulier: In Christus geheilig

Preekbundels: R50-00 per boek

R350-00 vir die stel (R100 afsonderlik)

R200-00

R250-00; R100-00; R300-00
LET WEL: Sekere boeke op die foto’s hieronder is REEDS verkoop, so doen eers navrae of boeke nog in voorraad is! Kyk na die pryse wat deurstreep is of waar daar staan ‘verkoop’, dit is die boeke wat reeds verkoop is:

VLNR: verkoop; Oorsprong&Rigting, HG Stoker, 2 dele: R200; History of Christian Doctrines, L. Berkhof, R120; verkoop; verkoop; Meaning of History, H. Berkhof, R100; More than Conquerers (comm. on Revelation), Hendriksen, R100; Gospel of John commentary, R150; Bybelse Ensiklopedie, x2 dele, R200.
NUWE PUBLIKASIE: Rigting – Woord of Tydsgees, prof. Hendrik van der Wateren, R200

Sien hier meer inligting oor die boek, asook ‘n onderhoud met die skrywer:
Woord of Tydsgees

verkoop; R150; verkoop; verkoop

R100; R100; verkoop
OUER boeklyste:
Inhoud:
– Bybels
– Stel van 3 boeke
– Geskiedenisboeke
– Bybelstudie hulpmiddels
– Afrikaanse boeke
– Totius stel
– Engelse kommentare
– Engelse boeke (1-4)
– Nederlandse stel oor etiek
– Ouer Pro Regno boekelyste
LET WEL: doen navraag oor enige van die boeke hier onder direk per whatsapp (082 770 2669), dan sal ek meer inligting stuur:
verkoop; Grootdruk 2020-vertaling, R250-00; verkoop; OAV 1933-vertaling, R200; verkoop; OAV sakbybel
DR WILLIE MARAIS BOEKE:

(Oordenkings oor Josef se lewe) R80-00; (Verklaring van die Tien Gebooie) R100-00; R80-00
YBELSTUDIE HULPMIDDELS:

VLNR: R200-00; R100; R200
AFRIKAANSE BOEKE:

VLNR: Dirk Postma, GCP vd Vyver R90; Dwaasheid om te Preek, VE d’Assonville R40; HK verklaring, Klaas van Wyk de Vries R50; Dogmatiek, JA Heyns R130; Nuwe mens onderweg – tien gebooie verklaring, JA Heyns R50
CALVYN VIR VANDAG: 365 OORDENKINGS:
(verkoop)
TOTIUS SE VERSAMELDE WERKE:

VOLLEDIGE STEL, dus 11 dele: R800
(Los dele is beskikbaar teen R100 per boek)
ENGELSE KOMMENTARE:

VLNR: John commentary B Lindars, R100; Grosheide Commenary on Galatians R130; Philipians commentary by Hendriksen R130; Hendriksen: R130 (Ephesians); More than Conquerors commentary on Revelation, Hendriksen R100
ENGELSE BOEKE (1)

VLNR: R100; verkoop; R80; R80; VERKOOP
ENGELS BOEKE (2)

VLNR: R100; R100; R80; R150; R200
NEDERLANDSE STEL OOR ETIEK

X13 boeke (kort nr. 12): R300-00
OU PRO REGNO BOEKLYSTE
(Indien daar boeke is op hierdie ou lyste wat ook in bogonoemde lys, dan geld bogenoemde lys se prys)
LET WEL, doen a) eers navraag of enige van hierdie ouer boeke nog in voorraad is, en b) wat die nuutste pryse is (pryse verander heeltyd), dankie:
Leave a comment