

Leef ons in die laaste dae? Gaan die tempel herbou word? Is Armaggedon op ons? Is die wederkoms om die draai? Gaan die wegraping binnekort plaasvind? Wat moet ons daarvan dink? Wat leer die Bybel oor die eindtye?
Eskatologie gaan oor ons benadering tot die laaste dae: Die voleinding van ons wêreld. Hoewel hierdie onderwerp altyd met nederigheid aangepak moet word, is dit nogtans nodig vir Christene om te weet wat die Bybel oor dit leer. Hiermee word u hartlik uitgenooi om saam te dink, te leer en te gesels oor dié onderwerp. Hou die datum oop: 18 April 2026.
Registreer vandag nog by die skakel hieronder. Ons hoop om u daar te sien!
https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLScmo_Xy1K_73-5zwb55mpd-VdOrthBrFwWwfFaMFB7sA0Lvbg/viewform
VIR ENIGE VERDERE NAVRAE OOR DIE KONFERENSIE, KONTAK VIR:
Ds. Pieter van Deventer 061 466 0244
BOEKE TE KOOP BY: https://proregno.com/category/pro-regno-boeke-te-koop/

Leave a comment