De la Rey, De la Rey …

… goed, goed, hy is nou nie ‘n de la Rey in naam nie, maar hier is hy op sy perd besig om die boerinne te lei:

En die gevolg van al die perdry:

Maar kleinsus vang ‘n skoonheidslapie:

En toe sy goed uitgerus is, gesels sy lekker met haar mooi Mamma:

Nou die dag toe ons by die huis kom, het die kinders ‘n plakkerskamp opgerig … in die middel van die sitkamer:

Hulle leer darem ook so nou en dan (Berto is klaskaptein):

One thought on “De la Rey, De la Rey …

Add yours

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑