STUDIEDAG KLASSIEKE TEOLOGIE

 
 

1703-1758

STUDIEDAG: KLASSIEKE TEOLOGIE 7 MEI 2010

Die  Jonathan Edwards Center Africa van die Universiteit van die Vrystaat (onder leiding van dr. AC Neele en prof. RM Brits) nooi hiermee predikante, studente en belangstellendes uit na ‘n akademiese geleentheid waarin ‘n studieprogram vir die klassieke teologie bekendgestel word. 

Hier is die volledige inligting:

https://proregno.com/wp-content/uploads/2010/04/studiedag-klassieke-teologie.pdf

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑