Published by proregno
Die Latynse woorde ‘Pro Regno’ beteken: ‘vir die Koninkryk’. Die doel van die blog is om artikels te publiseer oor verskillende onderwerpe ter bevordering van ons dienswerk in die Koninkryk van God in Christus. Alle artikels word deur myself geskryf, tensy anders vermeld.
Gebore in Pietersburg (1968) en groot geword in Pretoria. Matrikuleer by Affies (1986). BA (1993, UP) HOD (1999, Unisa) BTh. Tale (2003, PU vir CHO) BTh. Honn (2005, NWU) M.Div (2006, NWU). Gelukkig getroud met Dorothea sedert 1995, geseën met 9 kinders (Joanette, Hannelie, Doret, Mia, Berto, Hilke, Christien, Adriaan, Markus). Predikant van die Gereformeerde Kerk Carletonville vanaf Maart 2007.
Kontakbesonderhede:
Tel. 018 787 5444
Selnr. 082 770 2669
E-pos: proregno@gmail.com
Webblad: http://www.proregno.com
Enige donasies vir Pro Regno se werksaamhede sal baie verwelkom word:
Naam: S. Le Cornu
Absa tjekreknr. 01095190673
Takkode: 632005
Dankie!
View all posts by proregno
More ds. Slabbert,
Ek sou baie graag die lesings wou bywoon maar dit is nie vir my moontlik. My vrou word Maandag geopereer vir ân knieskyfvervanging en ek het nou verantwoordelikhede teenoor haar versorging in die tyd wat voorle.
Ek besef dit kan ân belediging wees toon oor die sprekers as daar maar ân klein opkoms is. Die onderwerpe is egter goed gekies en binne my belangstellingsveld.
Aanvaar asb. my verskoning.
U het aangebied op ân stadium om vir my die e-pos adres te stuur as ek graag die Westminster Belydenis in Afrikaans sou wou lees. Kan u dit asb. vir my stuur as u ân tydjie het?
Groete
Rico Rogers
GK Pretoria-Meintjeskop
Alles reg broer Rico, die lesings is volgende week op my blog. Hier is die konfessie:
Click to access Westminster-Konfessie_Afrikaans.pdf
Groete, en baie sterkte vir die huistake, in die besonder die liefdevolle versorging van jou vrou.
Slabbert