Die 95 stellings van Maarten Luther in Afrikaans

1. Dr. Gerard Meijer (GK Oos Moot) se Afrikaanse vertaling gedoen in 2017:
2. Hier is ‘n Afrikaanse vertaling van Luther se 95 stellings, versorg deur dr. DR Snyman:
Die 95 STELLINGE van Maarten Luther
Hier is meer agtergrond en ander uitgawes:
FAK se Afrikaanse vertaling gedoen deur ds PJ Kriel
___________________
ns. as daar iemand is wat dr. Snyman se versorging mooi kan verwerk sodat ek dit hier direk kan plaas, of in MS Word kan versprei, sal ek dit waardeer. Dankie
Baie dankie, Slabbert!