Psalm 126:3 “Die HERE het groot dinge aan ons gedoen: ons was bly!”
Met groot dankbaarheid teenoor ons hemelse Vader maak ons bekend dat Christien Lidia Le Cornu (noemnaam: Christien) gebore is om 20h20 vanaand.
Sy weeg in op 2.1kg en ‘n lengte van 49cm.
Dit gaan goed met beide moeder en kind, en pa loop met ‘n breë bors rond.
Groete
Slabbert, Dorothea, Joanette, Hannelie, Doret, Mia, Berto, Hilke, Christien.
BAIE baie geluk! Mag sy pragtig opgroei en ‘n ware Spreuke 31 – vrou word!
Seen toegebid ou broeder!!
baie geluk, en Gods seen toegebid vir julle en kinders
Congratulations with the new addition to your family!!
Baie Slabbert en gesin. Mag sy vir julle groot vreugde verskaf en mag julle die krag van die Here ervaar in haar opvoeding.
Groete
Jaco Wattel
Ek en my werderhelfte deel in die vreude. ‘n geskenk van die Vader..
Wonderful news for a dear family!
🙂