PRO REGNO BOEKVERKOPE: 2 APRIL 2021

PRO REGNO BOEKVERKOPE: 2 APRIL 2021

Pro Regno Boeke nuus – 2 April 2021

1. Sien ‘n verskeidenheid van tweedehandse Afrikaanse, Engelse en Nederlandse boeke hier onder. Opnuut dank vir enige bestellings. Onthou, u ondersteun daardeur ook die bedieningswerk hier in GK Carletonville, aangesien ons kerkraad dit goedgekeur het dat ek ook deeltyds boeke mag verkoop.

2.  Al die boeklyste is hoofsaaklik tweedehandse boeke wat nog in ‘n goeie leesbare toestand is, tensy vermeld word dat ‘n boek (nuut) is.

3. Daar is spesiale aanbiedings vir sekere skrywers as jy al sy boeke koop, maar die boeke kan ook individueel aangekoop word.

4. Hiermee wil ek ook enigeen wat enige teologiese/christelike boeke wil skenk of verkoop aan Pro Regno boeke, uitnooi om my te kontak, dankie.

3. Ek nooi u ook persoonlik uit om na my ‘boekwinkel’ te kom en na die boeke te kom kyk, u is baie welkom (maak asb. net ‘n afspraak, dankie).

ADMIN REëLINGS

1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb.

2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is.

3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos word is dit op u eie risiko. LET WEL: ek pos net deur Postnet of ander privaat pos instansies (minimum bedrag: R100 per pakkie). Pryse hier onder sluit nie posgeld in nie, en moet dus nog by bereken word.

4) Elke opvolgende boeklys vervang die vorige boeklyste en pryse.  Ek dateer ook die laaste boeklys op soos boeke verkoop word of daar boeke bykom, so maak seker of die boeke nog beskikbaar is voordat u bestel, dankie.

5) Hier is die rekening vir inbetaling, asook kontak besonderhede:

S. Le Cornu

Absa tjek nr. 01095190673

Takkode: 632005

Verwysing: u voorletters en van

Kontakbesonderhede

Slabbert Le Cornu

Selnr. 082 770 2669

E-pos: proregno@gmail.com

Prosedure om te volg vir boekaankope:

1. Stuur u lys van boeke wat u wil koop na bogenoemde kontakbesonderhede (e-pos of whatsapp).

2. Ek sal laat weet wat beskikbaar is en die spesifieke bedrag wat inbetaal moet word, laat weet ook of u boeke gaan kry in Carletonville, Potch of Pretoria, en of dit bv. per Postnet gepos moet word.

3. Sodra ek u inbetaling ontvang het, is die boeke u s’n.

———————————————————————————

PRO REGNO BOEKLYS: 2 April 2021

Inhoud:

i. Afrikaanse boeke

ii. Dogmatiek reeks

iii. Sektes en Dwalinge

iv. Esra Verslag tydskrif

v. Engelse boeke

vi. Kommentare 

vii. Tale boeke

viii. Nederlandse boeke

AFRIKAANSE BOEKELYS

BARNARD, DJ. Bely en Beleef: 52 Preke oor die Heidelbergse Kategismus, 313bl., R30-00.

BAVINCK, H. Welsprekendheid, 71bl., R10-00.

BOGAARDS, AH. Christus alléén in Psalm 110, 68bl., R20-00.

BOTHA, PH. Die Sinode: Homoseks – ‘n Kritiese evaluering van die homoseksualiteit debat in die NG van SA, 350bl., R50-00.

_____, DS. Die Heidelbergse Kategismus: Leerredes oor die Heidelbergse Kategismus, 342bl., R40-00.

BOOYENS, MJ. Elke dag in die Lig: (Dagoordenkings vanuit die Johannes-evangelie), 421bl., R40-00.

___________, Julle sal My getuies wees: Verklarende Aantekeninge by die boek Handelinge met die oog op Bybelstudie, 215bl., R30-00.

___________, Laat My lammers wei (Bybelse geskiedenis, toeligting op die HK vir katkisasie, skool en huis), 355bl. (hardeband), R40-00.

___________, Laat My lammers wei (Bybelse geskiedenis, toeligting op die HK vir katkisasie, skool en huis), 355bl. (sagteband), R30-00.

___________, Lig en Liefde: Verklarende Aantekeninge by die boek Handelinge met die oog op Bybelstudie, 66bl., R30-00.

___________, Ons glo en Bely (Kommentaar op die Nederlandse Geloofsbelydenis), 1974-uitgawe (sonder vrae), 266bl. R20-00.

___________, ‘n Vaste vertroue op dit wat ons Hoop: Verklarende Aantekeninge by die boek Handelinge met die oog op Bybelstudie, 92bl., R30-00.

___________, Waarom vra jy: Waarom Here? (Boek oor die gelowige se worsteling oor beproewinge oor sy lewenspad), 135bl., R30-00.

___________, Die Werk van julle Geloof: Gesprek uit die Boek Handelinge oor die Geloof, 171bl. R30-00.

(Spesiale aanbieding: al MJ Booyens se boeke saam: R200)

BREED, DG; VAN RENSBURG, FJ; JORDAAN, GJ. Manlik en Vrouli in die Kerk: Geslagtlikheid en die besondere dienste, 210bl.; R50-00.

CALVYN, J. Die Institusie van Calvyn: Verkorte Weergawe (saamgestel deur A. Duvenhage), 456bl., R50-00.

___________, Calvyn se Kategismus (in Afrikaans vertaal deur HW Simpson), 69bl., R20-00.

___________, Calvyn Aktueel? ‘n Bundel opstelle onder redaksie van prof. E Brown, 137bl., R20-00.

COETZEE, JC. Die Blye Boodskap: ‘n Gids deur die Boeke van die Nuwe Testament: die briewe van Paulus, 110bl., R20-00.

__________ (red.), Glo en jy sal Lewe: Die Brief aan die Romeine vir preeklees en bybelstudie, 113bl., R20-00.

___________, PA. ‘Dat nu ook het eerste werk zal zijn’: Ontstaan van die eerste Gereformeerde Kerke in die Suid-Afrikaanse Republiek: 1859-1861, 208bl., R30-00.

d’ASSONVILLE, VE. Die Boek Openbaring: oorsig oor die 22 hoofstukke, 222bl., R70-00 (NUUT).

___________, Die Dwaasheid om te Preek, 103bl., R20-00.

___________, Die Gereformeerde Doopsformulier, 114bl., R30-00.

___________, Die Geskeurde Gordyn: 22 preke, 266bl., R20-00.

___________, Kerkgeskiedenis in 30 lesse, 117bl., R20-00.

___________, Oorsig oor die Nuwe Testament, 90bl., R20-00.

___________, Die Psalms sing van Christus (150 Psalmoordenkings), 194bl., R70-00 (NUUT).

___________, Totius – Profeet van die Mooirivier, 119bl., R30-00.

(Spesiale aanbieding: al prof. d’Assonville se boeke saam:  R240)

DE BRUYN, PJ. Bewaar jou Pand: Vraagstukkie besien vanuit Gereformeerde standpunt, 151bl., R20-00.

___________, Die Christen en Kleredrag, R10-00.

___________, Die Gesonde Leer, 86bl., R20-00.

___________, Kuisheid voor die Huwelik, 118bl., R20-00.

___________, ‘n Lamp vir my voet: gesprekke oor ons geloofslewe, 187bl., R30-00.

___________, Die Tien Gebooie, 331bl., R50-00.
(Spesiale aanbieding: al prof. de Bruyn se boeke saam:  R120)

DE KLERK, BJ. Vorme en Karakter van die Biblisisme, 302bl., R30-00.

________ , JJ. (red.) Evangelistiek, 386bl., R30-00.

__________, Herderkunde, 208bl., R30-00.

_________, PJS. Gereformeerde Simboliek (oorsig van die belydenisskrifte deur die eeue), 252bl., R30-00.

___________, Die Genadeverbond, 158bl., R20-00.

___________, Handboek Gewyde Geskiedenis, 264bl., R30-00.

DRESSEL, LC. Dit het aand geword: die herkoms en inkleding van die aanddiens, 162bl., R30-00.

DU PLESSIS, H. ‘n Banier van die Volke: Die Woord van God in en vir die wêreld, 20bl., R30-00.

_________, IJ. Christus as Hoof van die Kosmos: Hoofskap in Efesiërs en Kolossense, 148bl., R30-00.

_________, SJ. Jesus en die Kanon van die Ou Testament, 177bl., R40-00.

DU TOIT, DA. Die Christen en Aborsie, 190bl., R30-00.

_______, HDA. Die kerstening van die Bantoe, 368bl., R30-00.

_______, S.  Bybel – Skepping – Evolusie, 389bl., R40-00.

_________, Handleiding vir die Studie van die Kerkgeskiedenis, 218bl., R30-00.

_________, (red.) Die Koninkryk van God (opstelle oor die Koninkryk van God), 370bl., R30-00.

_________, Openbaringsgeskiedenis van die Ou Testament, 265bl., R30-00.

DURAND, J. Want die einde is naby: bybelstudie oor Openbaring, 176bl., R30-00.

DURAND, JJF. Die Lewende God (Wegwysers in die Dogmatiek nr. 1), 118bl., R20-00.

_______, MC. Aborsie: die morsige verhaal van moord en misleiding, 76bl., R30-00.

__________, (red.) Verrigtinge van die Simposium oor Aborsie, 136bl., R30-00.

DUVENHAGE, SCW. Die dékor van die Nuwe Testament: ‘n kultuur-historiese agtergrondstudie, 244bl., R40-00.
_______________,  Die Navolging van Christus, 231bl., R40-00.

FENCHAM, FC. Bybelse Aardrykskunbde, Oudhede en Opgrawings, 437bl., R30-00.

___________, Wetenskap en Bybelkunde, 196bl., R20-00.

FEENSTRA, JG. Leer en Lewe: Eenvoudige geloofs- en leerboek, 259bl., R30-00.

FLOOR, L. Die Evangelie van die Koninkryk, 5 aspekte, 109bl., R20-00.

________, Die Heilige Doop in die Nuwe Testament, 131bl., R30-00.

________, Hy wat met die Heilige Gees Doop, 138bl., R30-00.

________, Die Koninkryk van God en die vernuwing van die Maatskappy, 94bl., R20-00.

________, Kom na My: Skrifstudies oor Matteus 1-13, 107bl., R10-00.

________, Persone rondom Jesus, 86bl., R30-00.

________, Perspektiewe op die prediking van Paulus, 111bl., R30-00.

(Spesiale aanbieding: al prof. Floor se boeke saam: R150)

GROENEWALD, EP. Handboek Bybelse Geskiedenis: Die Nuwe Testament, 570bl. R70-00.

HEYNS, JA. Die Brug tussen God en mens: Die Bybel, 177bl., R20-00.

________, Die Evangelie in Krisis (bespreking van ‘n paar moderne teoloë), 140bl., R20-00.

________, Lewende Christendom: ‘n Teologie van Gehoorsaamheid, 173bl., R30-00.

________, Die Mens: Bybelse en buite-bybelse beskouinge, 180bl., R20-00.

________, Die Mens Onderweg: Oor die tien gebooie, 246bl., R30-00.

________, Sterwende Christendom: ‘n teologie in die greep van die tydsgees, 184bl., R20-00.

________, Teologiese Etiek, x3 hardeband dele (deel 1: inleiding en oorsig, 522bl.; deel 2/1: Sosiale etiek, 452bl.; 2/2 Sosiale etiek, 433bl.), R150-00.
(Spesiale aanbieding: al prof. Heyns se boeke saam vir: R250) 

HELBERG, JL. God met ons: perspektief uit die Ou Testament, 112bl., R20-00.

__________, Die HERE regeer: Openbaringslyn deur die Ou Testament, 202bl, R30-00.

__________, Klaagliedere: Ontnugtering en Hoop, 71bl., R20-00

__________, Lig op die Nuwe Afrikaanse Bybelvertaling, 66bl., R20-00.

__________, Loof die HERE: Die Psalms in die Ou- en Nuwe Testamentiese lig, 311bl., R30-00.

__________. Openbaringsgeskiedenis van die OT, 2 dele, 409+259bl, R50-00.

__________, Die Verklaring en Prediking van die Ou Testament, 135bl., R20-00.

(Spesiale aanieding: al prof. Helberg se boeke saam: R150)

HENDRIKSEN, Meer as Oorwinnaars: Verklaring van die Boek Openbaring, 218bl., R30-00.

JONKER, WJ. Die Woord as Opdrag: gedagtes oor die prediking, 135bl., R20-00.

_________, Die verhouding tussen Kerk en Staat aan die Kaap tot die helfte van die 19de eeu, 285bl., R20-00.

KLEYNHANS, EPJ. Die Kerkregtelike ontwikkeling van die NGK in SA, 1795-1962, 362bl., R30-00.

KROEZE, JH. Bybel en Seks, 168bl., R20-00.

_________, Die Hooglied vir die gemeente verklaar, 110bl., R20-00.

KONIG, A. Christelike Doop én bekeringsdoop?, 237bl., R30-00.

KRUGER, JC, Kerkvereniging (tussen GKSA en NGKSA) in die lig van die uitverkiesing en bekering, 186bl., R40-00.

_______, LS. Waarom is u Lid van die Gereformeerde Kerk?, 181bl., R40-00.

LE ROUX, J. Maklike grafiese uiteensetting van die Heidelbergse Kategismus, 71bl., R20-00.

________, Maklike grafiese uiteensetting van die Nederlandse Geloofsbelydenis, 57bl., R20-00.

LUTHER, M. (e.a) Die Groot Kategismus: Augsburgse Belydenis (1530), 174bl., R30-00.

MARAIS, W. Quo Vadis? (artikels van dr. Willie Marais), 324bl., R50-00.

MOUTON, HD. Skepping en Evolusie – onversoenbaar!, 468bl., R70-00.

___________, Verken Lewenswetenskappe verder: ‘n kritiese evaluering van evolusie, 168bl., R30-00.

MULLER, Jac J. Briewe van die apostel Paulus aan die Filippense en Filemon, 173bl., R30-00.

___________, Brieweskat van Paulus, inleiding tot die briewe van Paulus, 128bl., R30-00.

OBERHOLZER, JAS. Die Gereformeerde Kerke onder die Kruis in SA: hul ontstaan en ontwikkeling, 328bl., R40-00.

POSTMA, F. Paulus: ‘n Geroepe apostel van Jesus Christus, 386bl., R100-00 (NUUT).

POTGIETER, J. Homoseksualiteit: ‘n Skrifgefundeerde perspektief, 195bl., R30-00.

SCHULZE, LF. Geloof deur die Eeue (dogma en dogmageskiedenis), 264bl., R30-00.

__________, Teologie in Stroomversnelling (kritiek op Swart Teologie, Dialektiese Teologie, Positivistiese Teologie), 104bl., R20-00.

SMIT, CJ. Die belang van die doop vir u kind: wat sê die Heilige Skrif, 80bl., R20-00
_______, God se orde vir sy kerk: ‘n beskouing oor kerkorde, 143BL., R20-00.

_______, Jy word voor die Koning geroep! Gedagtes rondom belydenisaflegging, 113bl., R20-00.

_______, Die nuwe ouderling, 169bl., R20-00.

SNYMAN, WJ. Nuwe en Ou Dinge: uit die skat van die Koninkryk, 517bl., R50-00.

SPOELSTRA, B. Beknopte Kerkgeskiedenis vir Katkisasie, 169bl., R20-00.

___________, Die Doppers van Suid-Afrika, 1760-1899, 313bl., R50-00.

___________, (e.a) Handleiding by die Kerkorde van die GKSA, 526bl., R40-00.

___________, Kerkgeskiedenis vir Standerd 9, 217bl., R20-00.

___________, (e.a.) Republiek en Koninkryk: opstelle oor burgerskap in SA en die koninkryk van die hemele, 123bl., R20-00.

(Spesiale aanbieding: al prof. Bouke Spoelstra boeke saam: R120)

STAVAST, LH. Redding vir Hierdie Huis: handleiding vir ‘n evangeliserende gesprek,119bl., R20-00.

STOKER, HG. Stryd om die Ordes (Liberalisme, Kommunisme, Fasjisme, Calvinisme), 281bl., R40-00.

TALJAARD, JAL. En dit was aand en môre die Sewende Dag: God en sy woord en werke openbaring aktueel in die 21ste eeu, 284bl., R30-00.

THERON, PF. Die Ekklesia as Kosmies-eskatologiese teken-die eenheid van die kerk as ‘profesie’ van die eskatologiese vrede, 142bl., R30-00.

VAN DER LINDE, GPL. Die grondbeginsels van die presbiteriaanse kerkregeringstelsel, 203bl., R30-00.

VAN DER MERWE, A. Die huwelik (historiese studie, ook in SA), 247bl., R20-00

VAN DER SCHYF, WG. Die gereformeerde beginsel in die onderwys tot 1963, 303bl., R30-00.

VAN DER VYVER, GCP. Professor Dirk Postma, 1818-1890, 499bl., R70-00.

VAN DER WAAL, C. Die Dordtse Leerreëls verdor nie, 134bl., R30-00.
_______________, Die wêreld is ons woning: Christelike kultuurtaak, 47bl., R20-00.

VAN DER WALT, JJ. Soek die Here in sy tempel (die gereformeerde liturgie), 69bl., R20-00.

______________, Christus as Hoof van die Kerk en die presbiteriale kerkregering, 180bl., R30-00.

______________, God aan die Woord: Lesings van die seminaar oor Bybelse prediking, 1984 (tydens J. Adams se besoek aan Potchefstroom), 73bl., R20-00.

_____________, SP. Die wysbegeerte van Herman Bavinck, 196bl.,R30-00.

VAN DER WATEREN, H. Die kultuurkleed van die mens, 159bl., R30-00.

VENTER, DG. Die Eindbestemming van die Skepping, 97bl., R20-00.

VERHOEF, PA. Israel in die Krisis (eskatologiese toekomsbeskouing aangaande die Jode), 97bl., R20-00.

___________, Metodiek van Eksegese (van die OT), 103bl., R20-00.

VISSER, J. Kerklike Tug: wat sê die Nuwe Testament?, 124BL., R20-00.

_______ Die Tug oor Ampsdraers, 624bl., R40-00.

VERSKILLENDE SKRYWERS, Die trojaanse perd in die NG Kerk: die kanker van evolusie en liberalisme. 253bl., R50-00.

_____________________, In ons eie taal: die waarde en gebruik van die 1933/53 en 1983 Afrikaanse vertalings van die Bybel, 212bl., R20-00.

_____________________, Godsdienste van die Wêreld (met illustrasies), 448bl., R70-00.

_____________________, Geskiedenis van die Christendom (met illustrasies), 643bl., R70-00.

(R100-00 vir die twee boeke saam)

_____________________, Kosbare Goud: Gereformeerde Geloofsleer deur predikant van die Gereformeerde gemeentes in SA, 275BL., R40-00.
_____________________, Kategismuspreke deur GKSA predikante, 422bl., R40-00.

_____________________, Die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika, 1859-1959, R50-00.

_____________________, Bybelse Ensiklopedie (een volume), 511bl, R40-00 (beskadig).

_____________________, Venster op die Huwelik, 268bl., R20-00.

_____________________, Venster op die Gesin, 455bl., R20-00.

_____________________, Handleiding by die Nuwe Testament, deel i: Inleiding tot die Nuwe Testament & Kanoniek van die Nuwe Testament, 306bl., R40-00.

_____________________, Handleiding by die Nuwe Testament, deel iv: Sinoptiese evangelies en Handelinge – Inleiding en Teologie, 281bl., R40-00.
_____________________, Verklaring op die Algemene Briewe: Jakobus tot Judas, R20-00.

WEGWYSERS IN DIE DOGMATIEK REEKS (hele stel: R150-00)

Nr. 1: Die lewende God, JJF Durand, 118bl.

Nr. 2: Christus die Middelaar, WD Jonker, 213bl.

Nr, 3: Die sonde, JJF Durand, 158bl.

Nr. 4: Die Gees van Christus, WD Jonker, 277bl.

Nr. 5: Skepping, mens en voorsienigheid, JFF Durand

BOEKE OOR SEKTES EN DWALINGE

BARNARD, AC. In gesprek met sektes, 90bl., R20-00.

BEYERHAUS, P. Theology as a instrument of Liberation (theology), 38BL., R10-00.

Gaum, EA. Reïnkarnasie, 77bl., R20-00.

HANEKOM, J. Wat die gawes van die Gees betref (Pentakostalisme), 101bl., R20-00.

Jonker, WD. (e.a.), In gesprek met Islam, 193bl., R30-00.

JORDAAN, GJC. Die New Age beweging, 66bl. R10-00.

LOUW, JP. Die Jehova Getuies en die Bybel, 132bl., R20-00.

Martin, W. The Kingdom of the Cults, 544bl., R70-00.

MULLER, JJ. Christelike Sektewese, 187bl., R20-00

_________, Mistastings en Dwalings, 86bl. R10-00

SMITH, JL. Witnessing effectively to Mormons, 68bl., R10-00.

Stoker, HG. Die Jehova Getuies: ‘n Onchristelike kulte? 471bl., R90-00 (NUUT)

VAN DEN BERG, AE. Sektes, Dwaling en Mistastings, 75bl., R20-00.

____________, H. Duiwelskunste en die Bybel, 225bl., R30-00.

VAN DER WALT, IJ. Die evangelie aan die afgedwaaldes, 399bl., R30-00.

VAN NIEKERK, FN. Die Vrymesselary: sy geheime en gevare, 371bl., R40-00.

______________, Die Vrymesselary ontmasker, 117bl., R30-00.

VAN STADEN, AJ. Die sewendedagse Adventiste of Sabbatariërs en die Bybel, 123bl., R30-00.

_____________, Die Mormone, 102bl., R30-00.

_____________, Die Jehova Getuies, 145bl., R30-00.

_____________, Die leer van die Baptistiese beweging krities beskou, 125bl., R30-00.

VERKSKEIE SKRYWERS, Onderskeiding van die geeste: hedendaagse pinksterstroming in SA, 147bl., R30-00.
(Spesiale aanbieding: al die boeke oor ‘sektes en dwalinge’ wat oor is, vir R400)

ESRA VERSLAG TYDSKRIF OOR VERSKILLENDE ONDERWERPE

– nr. 45 Feesdae, R20-00.

– nr. 47 Ekonomie, R20-00.

– nr. 48 Intergeloof in die Onderwys, R30-00.

– nr. 50 Doodstraf, R30-00.

– nr. 53 Reformatoriese Verset, R20-00

– nr. 54 1859? (oor die herstiging van die gksa en vandag), R30-00.

– nr. 55 Ons gedrag in die huis van God, R30-00.

– nr. 56 Misdaadseminaar lesings, R20-00.

(Spesiale aanbieding: een van elk vat = R150)

ENGELSE BOEKELYS

ADAMS, JE. Competent to Council (1970-uitgawe), 287bl., R50-00.

________, Pulpit Speech, 169bl., R30-00.

ANSWER Book, The 20 Most Asked Questions asked about Creation and Evolution, 264bl., R50-00.

ARCHER, GL. A Survey of the Old Testament, 528bl., R50-00.

ALLIS, OT. The Five Books of Moses,, 319bl., R50-00.

ALLISON, GL. Historical Theology: An Introduction to Christian Doctrine, 778p. R250-00 (NUUT).

AUGUSTINE, The Confessions of Augustine, 255bl., R40-00.

BANNER of Truth: Magazine Issues 1-16, Sept. 1955 to Aug. 1959, 516p., R100-00 (NUUT)

BAVINCK, JH. An Introduction to Science and Missions, 323bl., R40-00.

BEETS, H. Reformed Confession Explained (Belgic Confession), 289bl., R30-00.

BERKHOF, L. History of Christian Doctrines, 285bl., R50-00.

Blumenfield, SL. Is Public Education Necessary?, 263bl., R30-00.

BOETTNER, L. The Millennium, 385bl., R30-00.

__________, Roman Catholicism, 466bl., R30-00.

BOTHA, P. The Bible and Homosex: sexual truths for a modern society, 259bl., R30-00.

BRIGHT, J. The Authority of the Old Testament, 272bl., R20-00.
________, The Kingdom of God, 288bl., R20-00.

BROWN, C. Christianity and Western Thought, volume 1, 447p., R50-00.

BRUCE, FF. Paul: Apostle of the Free Spirit, 491bl., R40-00

BUCHANAN, J. The Office and Work of the Holy Spirit, 290bl., R50-00.

BUSENITZ, Reasons to Believe: 50 lines of evidence that confirm the Christian Faith, 224bl., R40-00.

BYL, J. How should Christians approach Origins>, 42BL., R20-00.

CHANTRY, WJ. Signs of the Apostles: An Examination of the New Pentecostalism. 102bl., R20-00.

CLARK, GH. Ancient Philosophy, 530p., R120-00 (NUUT).

_________, The Incarnation, 110bl., R40-00.

_________, Logical Criticisms of Textual Criticism, 70bl., R20-00.

_________, Lord God of Truth & Concerning the Truth (Augustine), 120BL, R30-00.

_________, Personal Collections, 184bl., 184bl., R30-00.

(Spesiale aanbieding: al GH Clark se boeke vir: R200)

CLARK, RS. (ed.) Covenant, Justification and Pastoral Ministry, 465bl., R100-00 (NUUT).

CROWE, Creation without Compromise: A Christian worldview response to evolutionary challenges to the faith,  296bl., R40-00.

DALLIMORE, A. Spurgeon: a new biography, 252bl., R40-00.

d’ASSONVILLE, VE. John Knox and the Institutes of Calvin, 112bl., R30-00.

DAVIS, JJ. A History of Israel: From Conquest to Exile, 542p., R40-00

DE GRAAF, S. PROMISE AND DELIVERANCE (translation of ‘Verbondgeschiedenis’), 4 volumes, R200-00.

Volume 1: From Creation to the Conquest of Canaan, 423bl.

Volume 2: The Failure of Israel’s Theocracy, 456bl., 455bl.

Volume 3: Christ’s Ministry and Death, 453bl.

Volume 4: Christ and the Nations, 294bl.

DOCKERY, DS (ed.). The Challenge of Postmodernism: An Evangelical Assessment, 425p., R50-00.

DONNELLY, E. Peter: Eyewitness of His Majesty, 152bl., R30-00.

DOUGLAS, JD. New Bible Dictionary (1st edition), 1375bl., R100-00.

EINWECHTER, WO. Ethics and God’s Law: An Introduction to Theonomy, 85bl., R20-00.

_______________, (ed.) Explicitly Christian Politics, 269bl., R30-00

FERGUSON, S. John Owen and the Christian Life, 297bl., R70-00 (NUUT).

FRAME, J. Cornelius van Til: An Analysis of his thought, 463bl., R70-00.

GEISLER, N. From God to us: How we got our Bible (1974 edition), 255bl., R30-00.

GRANT, G. Grand Illusions: The Legacy of Planned Parenthood, 354bl., R50-00.

GUTHRIE, D. New Testament Introduction (3rd edition), 1054bl., R100-00.

HARRISON, RK. Introduction to the Old Testament (1st edition), 1325bl., R100-00

(Spesiale aanbieding: koop Guthrie en Harrison saam = R150)

HASEL, G. Old Testament Theology: Basic Issues in the Current Debate, 163bl., R30-00.

_______, New Testament Theology: Basic Issues in the Current Debate, 254bl., R40-00.

HODGE, AA. Outlines of Theology, 538bl., R40-00.

HOLMES, AF. Contours of a Worldview, 240bl., R30-00.

JOHNSTON, G. Preaching to a Postmodern World, 189bl., R30-00.

KELLY, D.F. New Life in the Wasteland: 2 Corinthians on the cost and glory of Christian Ministry, 160bl., R30-00.

KLINE, MG. The Structure of Biblical Authority, 183bl., R30-00.

LADD, GE. A Theology of the New Testament, 661bl., R50-00.

LAWSON, SJ. Famine in the Land: A passionate call for Expository Preaching, 134bl., R70-00 (NUUT)

LIGHTFOOT, JB. The Apostolic Fathers, 288bl., R50-00.

LLOYD JONES, DM. John Knox and the Reformation, 130bl., R40-00.

LUTZER, E. Doctrines that Divide: A fresh look and the Historic doctrines that seperate Christians, 247bl., R50-00.

MACARTHUR, J. The Gospel according to Jesus: What is Authentic Faith? (revised&expanded annivesary hardcover edition), 300bl., R100-00.

MAWHINNEY, B. Preaching with Freshness (introduction by Jay Adams), 258p., R30-00.

MCAFFERTY, C. The Pink Agenda: Sexual Revolution in SA, 199bl., R30-00.

MCGRATH, AE. Justification by Faith, 176bl. R30-00.

MCNEILL, The History and Character of Calvinism, 470bl., R30-00.

MORRIS, L. The Apostolic Preaching of the Cross, 318bl., R30-00.

MUETHER, JR. Cornelius van Til: Reformed Apologist and Churchman, 288bl., R100-00 (NUUT).

NEILL, S. A History of Christian Missions, 624bl., R30-00.

NICOLS, SJ. J. Gresham Machen: a Guided Tour of His Life and Thought, 252bl., R40-00.

NEWHEISER, J. Opening up 1 Samuel, 144bl., R30-00.

PACKER, JI. Among God’s Giants: the Puritan vision of the Christian Life, 447bl., R50-00.

PINK, AW. The Attribrutes of God, 108bl. R30-00.

RIDDERBOS, H. The Coming of the Kingdom, 556bl., R60-00.

____________, Paul: an outline of his theology, 587bl., R60-00.

____________, Studies in Scripture and its Authority, 109bl, R30-00
(Spesiale aanbieding: koop al drie = R100-00)

ROBINSON, HW. Expository Preaching: Principles and Practice, 230bl., R40-00.

SARFATI, J. Refuting Compromise: A Biblical and Scientific Refutation of Progressive Creationism (Billions of Years) as popularized by Astronomer Hugh Ross, 411p., R50-00

________, Refuting Evolution, 143bl., R30-00.

SCHWERTLEY, B. Auburn Avenue Theology (Federal Vision): A Biblical Critique, 255bl., R50-00.

_____________, Musical Instruments in the Public Worship of God, 168bl., R40-00.

_____________, Regulative Principle of Worship, 179bl., R40-00.

(Spesiale aanbieding: R100 vir al drie)

SMALLMAN, S. Forty Days on the Mountain: Meditations on Knowing God, 159bl., R30-00.

SMITH, DL. Handbook of Contemporary Theology, David L. Smith, 393bl., R40-00.

SYNONYMS STUDIES of the Old Testament (RB Girdlestone, 346bl.) and New Testament (RC Trench, 405bl.), R100-00.

TENNY, MC. New Testament Times, 396bl., R30-00.

THOMAS, RL. Evangelical Hermeneutics: The New vs the Old, 534bl., R40-00.

__________, The Jesus Crisis: The inroads of Historical Criticism into Evangelical Scholarship, 416bl., R40-00.

VAN DRUNEN, D. The Pattern of Sound Doctrine: Systematic Theology at the Westminster Seminaries (essays in honor of RB Strimple), 311bl., R70-00 (NUUT).

VEITH, GE. Reading between the Lines: A Christian Guide to Literature, 254bl., R40-00.

VAN GENDEREN, J & VELEMA, WH. Concise Reformed Dogmatics (english translation of ‘Beknopte Gereformeerde Dogmatiek’), 922bl., R350-00.

WORD OF GOD and the Reformed Faith Conference. Berkhof, Allis, etc. 221bl., R30-00.

YOUNG, EJ. Introduction to the Old Testament, 432bl., R100-00 (nuwe prys: R500 plus).

COMMENTARIES ON THE BIBLE

NEW BIBLE COMMENTARY REVISED (D. Guthrie, JA Motyer, ed.), 1310bl., R100-00.

INTERPRETERS ONE VOLUME COMMENTARY OF THE BIBLE (CM Laymon, ed.), 1386bl., R100-00.

TYNDALE Commentaries series, R30-00 per boek.

– Genesis, Derek Kidner, 224bl.

– Luke, Leon Morris, 350bl.

– John, RVG Tasker, 237bl.

– Hebrews, Thomas Hewitt, 217bl.

– James, RVG Tasker, 144bl.

– 2 Peter & Jude, 192bl.

BRUCE, FF. The Acts of the Apostles: The Greek Text win introduction and commentary, 491bl., R50-00.

CALVIJN, J. De profeet Jesaja, deel 4, R50-00.

_________, Algemene Zendbrieven: 1 Petrus tot Juda, R50-00.

GREIJDANUS, Openbaring (Korte Verklaring reeks), R50-00.

GROSHEIDE, FW. Commentary on 1 Corinthians, 415bl. R50-00.


KEIL & DELITZSCH, Commentaries on the Old Testament, 10 volumes, R700-00.

HENDRIKSEN, W. More than Conquerers: An Interpretation of Revelation, 216bl., R40-00.

LLOYD-JONES, DM. Sermon on the Mount (Matt.5-7), 653bl., R50-00.

MOULE, HCG. The Epistle to the Romans, 427bl., R30-00.

SIKKEL, JC. Het boek der geboorten: (verklaring van) Genesis, R40-00.

________, Jacobus kommentaar (Nederlands), R20-00.

YOUNG, EJ. The Book of Isaiah, 3 volumes (vol. 1:534bl.; vol. 2: 604bl.; vol. 3: 579bl.), R300-00 (nuwe prys: R1000-00 plus).

“The special value of the book lies in the fullness and depth of exposition, and the erudition of the footnotes … These alone justifies its purchase by the layman, the minister and the student” (Evangelical Quarterly)

Beste en mees volledige gereformeerde kommentaar op Jesaja.  Young was een van die beste OT kenners van sy tyd, al sy werke kan sterk aanbeveel word.

_________. The prophecy of Daniel, 330bl., R100-00 (nuwe prys: R400 plus).

TALE BOEKE: Hebreeus en Grieks

HEBREW
Analytical Hebrew and Chaldee Lexicon, Davidson R70-00

Hebrew-English Old Testament from the Polygot Bible R100-00

Biblia Hebraica, Kittel R50-00

German Worterbuch Hebraischen, Koehler & Baumgartner (with supplement) R200-00

Theologisches Handwortenbuch zum Alten Testament, Jenni & Westermann R100-00

Konkordanz zum Hebraichen alten Testament, Lisowsky R100-00

GREEK

The Greek New Testament according to the Majority Text, ZC Hodges & AL Farstad, The Case for the Majority Text, R200-00 (nuwe prys: R700 plus).

Greek-English Lexicon of the NT and Early Christian literature, Arnd&Ginrich & Greek Grammar of NT and other early christian literture R100-00 for set of 2.

Analytical Greek Lexicon, Bagster R50-00

Greek – English Lexicon R50-00

Greek NT, 3RD edition R50-00

A Textual Commentary on the Greek NT, Bruce Metzger R50-00

OTHER LANGUAGES DICTIONARIES

Cassell’s Latin-English/English Dictionary R50-00

Cassell’s German English/English German Dictionary R50-00

Reader’s Digest Afrikaans-English English-Afrikaans Dictionary R100-00

Verklarende Afrikaanse Woordeboek R50-00

Groot Woordeboek Afrikaans – Engels R50-00

NEDERLANDSE BOEKELYS

AALDERS, GC. Het verbond Gods: Een hoofstuk uit de geschiedenis der openbaring, R30-00.

BAVINCK, H. Gereformeerde Dogmatiek, 4 dele, R200-00.

__________, Magnalia  Dei: onderwijzing in de christelijke religie naar gereformeerde belijdenis (verkorte weergawe van die boonste werk, die GD in 4 dele), R50-00.

__________, De Heidelbergsche Catechismus, 2 dele, R40-00.

BIESTERVELD, P. Het gereformeerde Kerkboek, R30-00.

BOUWMAN, H. Gereformeerde Kerkrecht, 2 dele, R80-00.

____________, De Kerklijke Tucht, R30-00.

CALVIJN, J. Instituties van de Christelijk Godsdienst, Sizoo uitgawe, 3 dele, R120-00.

________, De Kerk van Christus en de kerk van Rome, drie geschrifte van Calvijn, R40-00.

DIJK, K. De dienst der kerk, R30-00.

______, (e.a.), Het dogma der kerk, R40.00.

______, Van eeuwigheid Uitverkoren, R30-00.

DOUMA, J. Ethische Besinning: Verantwoord Handelen, inleiding tot de christelijke ethiek, R30-00.

_________, Abortus, R20-00.

_________, Echtscheiding, R20-00.

_________, Homofilie, R20-00.

(Spesiale aanbieding: al drie vir R70-00)

FEENSTRA, JG. Onze Geloofsbelijdenis (verklaring van die NGB), R30-00.

FLOOR, L. Het gericht van God volgens het NT, R20-00.

GEESINK, W. De liefelijkheid van de Heeren: 12 preken, R20-00.
GISPEN, WH. Schepping en Paradijs: verklaring van Gen. 1-3, R30-00.

GREIJDANUS, Schriftbeginselen ter Schriftverklaring, R30-00.

GROSHEIDE, F.W. (e.a.), Christelijke Encyclopedie, 6 dele, R200-00.

HOEKSTRA, T. Gereformeerde Homilitiek, R40-00.

HOLWERDA, B. Die dingen die ons van God geschonken zijn: Catechismuspredicatien, R50-00.

JANSEN, Joh. Korte Verklaring van die Dordtse Kerkorde, R40-00.

KAMPHUIS, J. Begrensde Ruimte, artikel en lesings, R50-00.

KOOLE, De overname van het OT deur de christelijke kerk, R30-00.

KRAMER, G. Het verband tussen doop en wedergeboorte, R30-00.

KUYPER, A. Pro Rege: De koningschap van Christus, x3 dele, R60-00.

_________, Onze Eredienst, R60-00.

_________, De werk van de Heiligen Geest, R60-00.

(Spesiale aanbiedinge: die 5 boeke saam: R150-00)

OUWENEEL, WJ. De ark in de branding, R30-00.

POLMAN, ADR. Onze Nederlandse Geloofsbelijdenis verklaring, 4 dele, R50-00.

____________, Woord en Belijdenis: eenvoudige verklaring van de NGB, 2 dele, R60-00.

POLYANDER, J. (e.a.), Synopsis of overzicht van de zuiverste theologie. Samengevat in twee en vijftig verhandelingen en beschreven door Johannes Polyander, Andreas Rivetus, Antonius Walaeus, Antonius Thysius, Doctoren en Professoren der H.H. Theologie (2 delen), R300-00.

(Nota: hierdie teologiese boek is deur skrywers van die kanttekeninge van die Statevertaling (1637) geskryf, en daarom wesentlik belangrik om die gereformeerde teologie te verstaan van die kanttekeninge, ook soos dit ons kerk en volkslewe beinvloed het vanaf 1652 en daarna.)

POP, FJ. Bijbelse woorden en hun geheim: verklaring van aantal bijbelse woorden, R30-00.

POPMA, KJ., Levensbeschouwing: opmerkings na aanleiding van de Heidelbergse Catechismus, 7 dele, R150-00.

RIDDERBOS, H. De Komst van het Koninkrijk, R50-00.

____________, Paulus: ontwerp van zijn theologie, R50-00.

RUTGERS, FL. Kerklijke Adviezen, 2 dele, R60-00.

SCHILDER, K. Christus en zijn Lijden, x3 dele, R60-00.

__________, De openbaring van Johannes en de sociale leven, R30-00.

SCHMILDE, E. Een eeuw van strijd over Verbond en Doop (in Nederland), R50-00.

SIKKEL, JC. Het boek der geboorten: Genesis, R40-00.

TRIMP, C. Heilsgeschiedenis en Prediking, R20-00.

URSINUS, Z. Het Schatboek der Verklaring van de Heidelbergse Catechismus, 2 dele R300-00.

VAN BRUGGEN, J. De huwelijk gewogen, 1 Korinthe 7, R30-00.

VAN DER WAAL, C. Openbaring van Jezus Christus, 2 dele, R80-00.

_______________, Sola Scriptura: wegwizjer by bijbellezen, 3 dele, R50-00.

VELDKAMP, H. Zondagskinderen: kanttekeningen bij die Heidelbergse Catechismus, R50-00.

VELEMA, WH. Gereformeerde Spiritualiteit, R30-00.
___________, Geroepen tot heilige leven, R30-00.

VENEMA, FF. Wat is een Christen nodig om te geloven, R40-00.

VERSTEEG, Het gebed volgens het NT, JP Versteeg, R20-00.

3 thoughts on “PRO REGNO BOEKVERKOPE: 2 APRIL 2021

Add yours

  1. Ek wil graag die boek Dat nu ook het eerste sal zyn. Ontstaan van die eerste Gereformeerde kerke in SA republiek 1859 tot 1861 hê

    1. Goed so, gaan u die boek kan afhaal, of moet dit iewers heen gepos word (onthou ek werk net met Postnet = R100 per pakkie). Ek kan in Potch aflewer, en per geleentheid kan ek boeke Pta toe ook vat.

Leave a Reply to proregno Cancel reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: