PRO REGNO BOEKVERKOPE: 4 November 2021

PRO REGNO BOEKVERKOPE: 4 NOVEMBER 2021

Pro Regno Boeke nuus – 4 November 2021 

1. Sien hier onder nuwe voorraad boeke wat ingekom het.

2. Al die boeklyste is tweedehandse boeke wat nog in ‘n goeie leesbare toestand is, tensy vermeld word dat dit beskadig is of  ‘n boek (nuut) is.

4. Hiermee wil ek ook enigeen wat enige teologiese/christelike boeke wil skenk of verkoop aan Pro Regno boeke, uitnooi om my te kontak, dankie.

5. Ek nooi u ook persoonlik uit om na my ‘boekwinkel’ te kom en na die boeke te kom kyk, u is baie welkom (maak asb. net ‘n afspraak, dankie).

ADMIN REëLINGS

1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb.

2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is.

3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos word is dit op u eie risiko. LET WEL: ek pos net deur Postnet of Courier Guy (minimum bedrag: R100 per pakkie). Pryse hier onder sluit nie posgeld in nie, en moet dus nog by bereken word.

4) Elke opvolgende boeklys vervang die vorige boeklyste en pryse.  Ek dateer ook die laaste boeklys op soos boeke verkoop word of daar boeke bykom, so maak seker of die boeke nog beskikbaar is voordat u bestel, dankie.

5) Hier is die rekening vir inbetaling, asook kontak besonderhede:

S. Le Cornu

Absa tjek nr. 01095190673

Takkode: 632005

Verwysing: u voorletters en van

Kontakbesonderhede

Slabbert Le Cornu

Selnr. 082 770 2669

E-pos: proregno@gmail.com

Prosedure om te volg vir boekaankope:

1 Stuur u lys van boeke wat u wil aankoop na bogenoemde kontakbesonderhede (e-pos of whatsapp).

2 Ek sal laat weet wat beskikbaar is en die spesifieke bedrag wat inbetaal moet word, laat weet ook of u boeke gaan kry in Carletonville, Potch of Pretoria, en of dit bv. per Postnet of Courier Guy gepos moet word.

3 Sodra ek u inbetaling ontvang het, is die boeke u s’n.

NUWE VOORRAAD BOEKE

BYBEL MET VERKLARENDE AANTEKENINGE, 3 DELE, BAIE GOEIE TOESTAND, R1300-00

Deel 1: Genesis – Ester
Deel 2: Job – Maleagi
Deel 3: Matteus – Openbaring

BYBEL MET VERKLARENDE AANTEKENINGE, 2 DELE, R1100-00

Deel 1: Genesis – Hooglied

Deel 2: Jesaja – Openbaring

TOTIUS SE VERSAMELDE WERKE, 1977-UITGAWE, die blou hardeband stel, 11 dele, R750-00

(SPESIALE aanbieding: een van die BVA 2 DELE stel plus Totius stel = R1700-00)

BOOYENS, MJ. Laat My lammers wei: bybelse geskiedenis vir katkisasie, skool en huis, R100-00 (nuwe boek)

BOEKE VAN EN OOR CALVYN:

– Institusie in een volume (verwerk deur A. Duvenhage), R70-00

– Gulde reëls vir die christelike lewe, R20-00

– Calvyn Kategismus (HW Simpson), R20-00

– Institusie van die Christelike Godsdiens, DELE 1-3, x3 blou hardeband dele, kort deel 4, R350-00

– Calvyn Aktueel? bundel opstelle oor Calvyn, R30-00

– Calvyn en die Calvinisme (EA Venter), R20-00

– Johannes Calvyn: ‘n jeugroman (J. vd Walt), R70-00

(SPESIALE aanbieding: hierdie x9 boeke saam vir R500-00)

d’ASSONVILLE, VE. Die Psalms sing van Christus: 150 Psalm oordenkings, R70-00

DE BRUYN, PJ. Die Tien Gebooie, R70-00

DE VILLIERS, A. Geen veroordeling nie: oordenkinge oor Romeine hoofstuk 8, R30-00

DU PLESSIS, LJ. Inleiding tot die algemene regsleer en jurisprudensie, R30-00

DU PLESSIS, SJ. Jesus en die Kanon van die Ou Testament, R40-00

GROENEWALD, EP. In gelykenisse het Hy geleer, R30-00

___________________ Die Vaste Steunpunt, bespreking van aktuele sake, R30-00

HEYNS, JA. Dogmatiek, R100-00

____________ Die nuwe mens onderweg- oor die tien gebooie, R40-00

____________ Die Kerk, R50-00

____________ Teologiese Etiek volledige x3 stel boeke, deel 1 en deel 2/1 en 2/2, R150-00

(SPESIALE aanbieding: bogenoemde x6 boeke vAN Heyns saam vir R300-00)

HELBERG, JL. Openbaringsgeskiedenis van die OT, R30-00

KOSBARE GOUD, deur gksa teoloë en predikante, Gereformeerde geloofsleer, R70-00

MACARTHUR, John, Die Jesus wat jy nie kan ignoreer nie: ontdek Jesus soos nog nooit vantevore nie, R50-00

PREKE van GKSA predikante. Uit die Ligbron, deel 1 en 2, 73 preke, R70-00

PREEKBUNDEL van GKSA predikante, R30-00

PREKE VAN KLASSIS LYDENBURG, Uit die duisternis tot lig, R30-00

ROSSOUW, HW. Klaarheid en Interpretasie: enkele probleemhistoriese gesigspunte in verband met die duidelikheid van die Heilige Skrif, R50-00

STOKER, HG. Die stryd om die Ordes (bespreking van liberalisme, kommunisme, nasionaal-sosialisme, fasjisme en calvinisme), R50-00

VAN ROOYEN, EE. Die tien gebooie: populêre en prakties stigtelike verklaring aan die hand van die Heidelbergse Kategismus, R40-00

VAN WYK DE VRIES, KS. Die leer van die Kerk: handboek vir gebruik by die kategetiese onderrig, R20-00

WOLGEMUTH, R. Pappa & die Werk: liefde vir jou gesin en jou werk, R50-00

CALVIN, J. Golden Booklet of the True Christian Life, R20-00

FORSYTH, PT. Positive Preaching and the Modern Mind, R50-00

GOLIGHER, L. Joseph: the hidden hand of God, R50-00

JONES, Mark. Knowing Christ, R70-00

LAWSON, Steven J., Preaching the Psalms: unlocking the unsearchable riches of David’s treasury, R120-00 (nuwe boek)

LLOYD-JONES, Martin. Life in the Spirit in Marriage, Home and Work, exposition of Ef. 5:18-6:9

MACARTHUR, John. Beware of the Pretenders: studies in Jude, R40-00

SPROUL, RC. What is Reformed Theology: understanding the basics, R90-00

THOMAS, Derek. Let’s Study Revelation, R70-00

VAN DELLEN, I. & Monsma, M. The Church Order Commentary: a Brief exlplanation of the (Dordt) Christian Reformed Church, R70-00

DIJK, K. De dienst der prediking, R40-00

KOOLE, JL. Liturgie en Ambt in the apostolische kerk, R40-00

VAN’T SPIJKER, W. e.a. (red.). Bij Brood en Beker: Leer en gebruik van de heilig avondmaal in het Nieuwe Testament en de geschiedenis van de westerse kerk, R250-00

TRIMP, C. (red.). De biddende kerk: een bundel studies over het gebed, R30-00


OU VOORRAAD BOEKE:

STUDIEBYBELS

Hebrew-Greek Key Word Study Bible (NIV), R80-00

KOHLENBERGER, JR. The Interlinear NIV Hebrew-English Old Testament, R250-00 (nuutste prys: R900 plus)

Thompson Chain Reference Bible, NIV sagteband, R80-00

NEW TESTAMENT IN 26 TRANSLATIONS, R80-00

AFRIKAANS

BARNARD. DJ. Bely en Beleef, 52 HK preke, R30-00

BAVINCK, H. Welsprekendheid, R20-00

BOOYENS, MJ. Kom Here Jesus: Openbaring oordenkings, R50-00

_______________ Julle sal my getuies wees – verklaring van Handelinge, R40-00

______________ Aan die voete van Jesus, R40-00

BUYTENDAG, FW. Aspekte van die vorm/inhoud problematiek met betrekking tot die organiese Skrifinspirasie in die nuwere gereformeerde teologie in Nederland (baie belangrike studie oor Skrifgesag en inspirasieleer), R50-00

DE BRUYN, PJ. Kuisheid voor die Huwelik, R20-00

DE KLERK, PJS. Die Navolging van Christus, R30-00

DRANE, John. Paulus, ‘n Geïllustreerde verhandeling, R30-00

DU TOIT, AB (red.) Handleiding by NT, deel 4: die groen reeks, R70-00

DUVENHAGE, A. Die Institusie van Calvyn – verkorte weergawe, R70-00

DUVENHAGE, SCW. Die Dekor van die NT, R50-00

ERASMUS, J. Skrifgesag: Manuskripfte en Bybelvertaling, 2 dele, R100-00

FENCHAM, FC. Die geskiedenis van Israel, R40-00

FLOOR, L. Uit die skatkamer van die Koninkryk, R30-00

HANDBOEK BYBELSE GESKIEDENIS: OT (JH Kroeze) & NT (EP Groenewald), x2 vol, R120-00

HENDRIKSEN, William. Die Hiernamaals, R70-00 (standaardwerke aangaande vrae oor die toekoms, hemel en hel, lewe na die dood, ens.)

KATEGISMUSPREKE, 52 PREKE deur GKSA predikante, R40-00

KEET, BB. Ons redelike godsdiens, R40-00

KEMPFF, Die skeppingsleer van Karl Barth, R40-00

KERKSAAK TUSSEN PROF J DU PLESSIS EN DIE NGKSA, woordelikse verslag van die verrigtinge en uitspraak van die Hooggeregshof, R70-00 (Totius was ook getuie by hierdie saak oor Skrifgesag en inspirasie)

KESTELL, JD. Uitgevryfde Koringkorrels: oordenkings vir die jaar, R30-00

KONIG, A. Heil en Heilsweg, R30-00

KRUGER, LS. Waarom is u lid van die Gereformeerde Kerk, R30-00

LE ROUX, J. Ons glo: Bybelstudie – NGB, R30-00

MARAIS, Willie, Die Tien Woorde van God, verklaring van die tien gebooie, R50-00

PELSER, PJ. Evolusie en die Bybel: kan hul versoen word?, R50-00

PONT, AD. Kerkgeskiedenis, R40-00

STOKER, HG. Oorsprong en Rigting (bundel lesings en artikels), 2 dele, R140-00

TOTIUS SE VERSAMELDE WERKE, 1977-UITGAWE, die blou hardeband stel, 11 dele, R750-00

VAN DER LINDE, GPL. Maak julle roeping en verkiesing vas: Preke, R30-00

VAN DER VYVER, GCP. Dirk Postma 1818-1890, R50-00

VAN DER WALT, Johannes Calvyn – ‘n Jeugroman, R50-00

VAN DER WALT, SJ. Die Vaste Fondament: HK oordenkings, R40-00

____________________. Geloofsleer (hierdie boek bevat prof. vd Walt se ‘dogmatiek’, die eerste 210 bladyse), R50-00, geskryf vir hoërskool leerlinge.

VERHOEF, PA. Sê my dominee: vrae en antwoorde oor die geloofslewe, R30-00

ENGELSE BOEKE

BRUNER, FD. A Theology of the Holy Spirit: the Pentecostal experience and the NT witness, R100-00

COOPER, John W. Panentheism: the other God of the Philosophers, R150-00

ENGELSMA, David. The Covenant of God and the Children of Believers: Sovereign Grace in the Covenant, R100-00 (nuut)

____________________ Covenant and Election in the Reformed Tradition, R100-00 (nuut)

HOEKSEMA, Homer C. Redeemed with Judgment: sermons on Isaiah, 2 volumes, R200-00 (nuut)

KAISER, Walter C. A History of Israel: from the bronze age to Jewish wars, R150-00

KUNG, Hans. The Church, R100-00

LION Handbook of the Bible, R50-00

ROBINSON, JAT. Redating the New Testament, R50-00

THISELTON, Anthony C. New Horizons in Hermeneutic: the theory and practice of transforming Biblical Reading, R200-00

VANHOOZER, Kevin J. Is there meaning in the Text: the bible, the reader and the morality of literary knowledge, R200-00

WILSON, Doug (ed.) Bound Only Once: the failure of Open Theism, R100-00

TALE EN KOMMENTARE

SWART REEKS Kommentare reeks: R50-00 per boek

Lukas (EP Groenewald)

Markus (EP Groenewald)

1 Korinthiërs (EP Groenewald)

2 Korinthiërs (EP Groenewald)

Romeine (WD Jonker)

Profeet Amos (A Konig)

KORTE VERKLARING stel, het 55 dele, kort 7 dele, R550-00

SIKKEL, JC. Boek van Geboorten: verklaring van de Boek Genesis, R50-00

BOHL, FM & GEMSER, B. De Psalmen – Tekst en Uitleg (Nederlands), R50-00

GREIJDANUS, S. Commentaar of het NT: Lucas, deel 1 en 2 (1228bl, een van die beste kommentare op Lukas), R100-00

GROSHEIDE, FW. Commentaar op het NT: Handelingen deel 1 en 2, R100-00

NEDERLANDSE BOEKE

ALGRA, H. Het wonder van die 19de eeu, R40-00

BAVINCK, Herman. Gereformeerde Dogmatiek, 4 dele, R200-00

_____________________ Magnalia Dei: Onderwijzing in de Christelijke Religie naar Gereformeerde Belijdenis, R50-00

___________________ Handleiding bij het Onderwijs in de Christelijke Godsdienst, R50-00

(albei hierdie laaste 2 werke van Bavinck is korter opsommings of samevatting van sy 4 delige werk: Gereformeerde Dogmatiek)

DE GRAAF, SG. Verbondsgeschiedenis, 2 dele, R80-00

DIJK, K. Korte Dogmatiek, R20-00

EXALTO, K. Enigste Troos, inleiding tot de heidelbergse catechismus, R30-00

__________(red.) Reformatorische Stemmen: verleden en heden, R40-00

FEENSTRA, JG. Onze Geloofsbelijdenis (NGB), R50-00

FRANCKE, Joh. Veel vragen … een antwoord: keur van onderwerpen (oor, van en vanuit die Skrif beantwoord), R70-00

GEESINK, WA. Gereformeerde Ethiek, x2 dele, R80-00

GROSHEIDE, FW. (red.) Korte Christelijke Encyclopedia, R70-00

HAMERSMA, T. De Catechismus in 52 predikasies, R30-00

JANSE, A. Karel Barth, R30-00

JANSEN, Joh. Korte Verklaring van de Kerkordening, R40-00

KUYPER, A. E Voto Dordaceno: toelichting op den Heidelbergschen Catechismus, 4 dele, R150-00

_____________Uit het Woord: Stichtlelijke Bijbelstudies, x6 dele, R100-00

____________ Het werk van den Heiligen Geest, R80-00

____________ De Voleinding, 4 dele, R100-00 (paar bladsye geskeur)

LINDEBOOM, Hervormd en Gereformeerd, R50-00

RIDDERBOS, Herman. Komst van het Koninkrijk, R50-00

______________________ Het Woord, het Rijk en onze verlegenheid, R50-00

SCHILDER, K. De Openbaring van Johannes en het Sociale Leven, R50-00

______________ Christus en Cultuur, R40-00

SCHUTTE, GJ. Groen van Prinsterer, R30-00

SPOELSTRA, C& DREYER, A. Bouwstoffen voor die Geschiedenis NG Kerken in ZA, x3 dele, R150-00

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: