📧 KONTAK inligting, preke, lesings en onderwerpe lys (‘categories’) 🔎

Pro Regno = vir die Koninkryk (Hebreërs 12:28)

My naam is Slabbert Le Cornu, gebore in Pietersburg, en het matriek gedoen by Affies in Pretoria. Getroud met Dorothea en ryklik geseën met nege kinders [Joanette (saam met haar man, Gideon Smith en hul kinders, Thea en Trevard), Hannelie (getroud met Hein Kruger, foto hierbo geneem tydens hul huweliksdag, 5 Julie 2024), Doret, Mia, Berto, Hilke, Christien, Adriaan en Markus].

Dien as predikant van die Gereformeerde Kerk Carletonville, Suid-Afrika, sedert 2007.

Kontakbesonderhede
Selnr. 082 770 2669
E-pos: proregno@gmail.com
Webblad: http://www.proregno.com

Donasies vir Pro Regno 
Naam: S. Le Cornu
Absa tjekreknr. 01095190673
Takkode: 632005

Baie dankie!

Sien hier meer oor PRB: Pro Regno Boeke

Verskillende onderwerpe: kyk op die regterkant van die webblad hier (of as u op enige artikel ingaan), rol af dan sal u die volgende afdelings sien: ‘Links and blogs’, ‘recent comments’, en daarna ‘categories’ = verskillende onderwerpe waar artikels gevind kan word. 

Preke en lesings:

gkc preekstoel

1. Pro Regno preke 

2. Nuutste preke by GK Carletonville hier beskikbaar: You Tube kanaal 

3. Hier is ‘n paar preke by sermonaudio

4. Daar is ‘n paar preke en lesings by Bet-el Gereformeerde Kerk se You Tube kanaal

5. Hier is ook opnames van ‘n paar van my preke (vir preke van ander predikers, sien ander preke). As u die preke wil aflaai: regs kliek op teksgedeelte en dan ‘save (link) as’:

Genesis 13


Deuteronomium 6:1-9 


1 Kronieke 21:13


Psalm 126


Matteus 7:21


Lukas 2:37,38


Romeine 11:36 


1 Korinthiërs 1:17-31


1 Korinthiërs 11:1-16


Kolossense 3:17 


1 Timoteus 6:12


Titus 2:1,10


Jakobus 1:1 

(Errata: by 05:30 verwys ek na Mark.3:6, dit moet 6:3 wees)


Jakobus 1:1b-4 


Jakobus 1:5-11  


HK Sondag 19 (Efesiërs 1)

11 thoughts on “📧 KONTAK inligting, preke, lesings en onderwerpe lys (‘categories’) 🔎

Add yours

  1. Seën vir 2012 in diens van die Here! Mag die Waarheid ingang vind in baie harte. Besoek gerus ook my Blog by http://skattegemynuitgodsewoordintsumeb.blogspot.com/ en lees o.a oor MAJA KALENDER OF GOD SE KALENDER? – die troos van Psalm 31:16
    REDDING VAN REBELLE – GENADEBELEWENISSE TYDENS DIE BOERE OORLOG en vele meer!

    Groete in Christus
    Johannes de Koning

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑