Gesinsfoto’s Mei/Junie 2010

Ons nuwe waghond ... 'wag' om opgevreet te word !

 

Ons nuwe 'papegaai' op my skouer
Slangfontein Jagplaas (30km duskant Ellisras)

 

Mooie ou bosveld
Dorothea, Berto en Hilke by die jagplaas
Joanette by die jagplaas se dam
Die 'grootwildjagter' het niks geskiet nie
Braaiplek by die jagplaas
Lekker kuier om die vuur
Etenstyd
Dorothea en Hilke
Son sak in die Bosveld
Berto word nou vinnig groot
My rykdom

6 thoughts on “Gesinsfoto’s Mei/Junie 2010

Add yours

  1. Ai, hoe verlang ek nou na die bosveld! Ek het in Marken se wereld groot geword, ook daar skool gegaan vir ‘n ruk. My Oupa het op die plaas Buuren, tussen Marken en Baltimore geboer.
    Groete!
    Fanie

    1. Hallo Fanie, nou dat jy dit noem, my pa het toe ek ‘n jong seuntjie was koelkaste en lugreëling vir baie boere in daardie omgewing ingesit (veral in Steenbokpan se rigting). So het ek as jong seuntjie heelwat van die bosveld gesien as ek saam my pa gaan ‘werk’ het.

  2. Slabbert, wat ‘n rykdom het jy nie!
    Jagfoto’s laat my dink aan Hoeksfontein jagplaas naby Pearston (tussen Somerset-Oos en Graaf Reinett). Bestuur deur Bennie van Nierkerk (sy pa se plaas). Dis net meer bergagtig. Het self al bietjie daar deurgery met 4×4.

    Ek self woon in Uitenhage.

  3. Hallo Gideon, goed om jou ook te ontmoet. Watter gemeente is jy daar in Uitenhage ? Het nog net deur jou wêreld gery, maar ken dit nie eintlik nie.

    Ekself is glad nie ‘n groot jagter nie, maar is wel lief vir die veld. My skoonpa en een swaer, is groot jagters, behoort aan al die jagverenigings, ens. Ons as gesin hou daarvan om saam te gaan veral vir die kuier, en so nou en dan probeer ek ook iets raakskiet.

    Vir die wat die SA Jagtersvereniging se tydskrif kry, kyk in die Julie uitgawe, daar is ‘n artikel van my skoonpa (Hilko Lubbinge) en een van ons familie se eerste jagekspidisies.

Leave a reply to proregno Cancel reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑