1 Tim.3 preke (deel 1) & bronne vir ampsdraers toerusting

In my lesing wat ek aangebied het by die Sola Scriptura Seminaar (24 September 2014), het ek genoem van die belangrikheid om ampsdraers toe te rus vir hul dienswerk in Christus, as wesentlike deel van ware bybelse reformasie in ons tye.

Hier is ‘n paar bronne wat ek daaroor kan aanbeveel, daar is natuur baie meer (as u enige ander bronne wil aanbeveel, laat weet my asb, dan voeg ek dit graag by):

1. 1 Timoteus 3 preke, ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort)

Cobus is besig om deur die vereistes vir ampsdraers te preek, ek plaas dit hier op my blog soos dit beskikbaar word. Hier is die eerste paar preke in die reeks:

Tema: Die Regering van die Kerk 

1 Tim.3:1(a) Paulus se Kerkorde-reëls vir die ouderling-amp (a).

1 Tim.3:1(b) Paulus se Kerkorde-reëls vir die ouderling-amp (b).

1 Tim.3:2  Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (a).

1 Tim.3:2-3  Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (b).

1 Tim.3:4-5  Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (c).

2. dr AH Bogaards se blog: Enigste Troos 

Kerkreg afdeling (en al die ander afdelings wat kosbare bronne beskikbaar stel)

3. Artikels van dr. David Murray

Electing Elders is an Evangelistic Act

An Elder’s Checklist

The Top Ten Books for Elders

4. Alexander Strauch 

Biblical Eldership

Strauch books

5. ‘n Paar aanlyn bronne

Kerkrecht.nl. (bevat die belangrikste kerkordes en kerkorde verklarings van gereformeerde kerke regoor die wêreld)

Ordained Servant – a Journal for Church Officers

The Elder: Today’s Ministry Rooted in All of Scripture 

The Ruling Elder

Practical Shepherding

The Shepherd Leader

Ecclesiology and Worship

Church Elders: How to Shepherd God’s People Like Jesus

Finding Faithful Elders and Deacons

Gereformeerde bronne vir Ampsdraers

Artikels vir ouderlinge

Matteus 18 weg en die negende gebod

Kerkorde artikels

One thought on “1 Tim.3 preke (deel 1) & bronne vir ampsdraers toerusting

Add yours

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑